# The City of Ekurhuleni Emergency Services is encouraging residents to use heating appliances with caution during this winter. On Sunday evening, six members of the same family died when the shack they were sleeping in went up in flames in the Marikana informal settlement in Kwa Thema. Disaster Emergency Services spokesperson, Maswati Mdluli, says […]
# Johannesburg se Rea Vaya-pendelaars het tot 1 Julie tyd om oor te skakel na die nuwe oranje slimkaarte. Dit volg nadat die busstelsel na ʼn kontantlose rekeninggebaseerde kaartjieplatform oorgeskakel het. Die oranje slimkaart wat 50-rand kos, is regstreeks verbind met pas-geïnstalleerde kaartlesers op alle busse en stasies. Hierdie opgradering is deel van ʼn 300-miljoen-rand belegging […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê dat hulle die gebruik van alternatiewe en gemengde finansieringsinstrumente ondersteun om noodsaaklike infrastruktuurbeleggings in die provinsie te finansier. Die provinsiale regering het die Wes-Kaapse Alternatiewe en Gemengde Finansieringsraamwerk van stapel gestuur om privaat- en ontwikkelingsbefondsing vir groot infrastruktuurprojekte te mobiliseer. Die DA se Dirk Wessels sê die doel […]
# Die Stad Tshwane sê talle gebiede in sommige dele van Hammanskraal beleef tans wateronderbrekings. Dit volg nadat drie panele by die Themba-watersuiweringsaanleg beskadig is. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê ʼn span tegnici kon een van die drie pompmodules herstel en in werking stel, en sal vandag op die ander twee fokus:
# Johannesburg’s Rea Vaya commuters have until July 1st to switch to the new orange smart cards. The switch is a result of the bus system upgrading to a cashless Account-Based Ticketing platform. The orange smart card, priced at 50-rand, connects directly to newly installed validators on all buses and stations. This upgrade is part of […]
# Die DA in Tshwane doen ʼn beroep op die ANC-beheerde administrasie om op te tree na die onlangse toename in kabeldiefstal en vandalisme aan elektriese infrastruktuur. Sowat 500-miljoen-rand gaan elke jaar weens kabeldiefstal en vandalisme verlore. Alfred Makhafula van die DA sê hierdie probleem in die metro het onlangs toegeneem, wat inwoners, sakeondernemings en […]
# Die Gautengse polisie het ‘n soektog van stapel gestuur na ‘n verdagte in verband met die moord op ‘n 30-jarige vrou. ‘n Polisiewoordvoerder, Ahlenda Mathe, sê Olorato Mongale het ‘n afspraak met haar beweerde moordenaar bekend as John gemaak, wat haar by haar woonplek in ‘n wit Volkswagen Polo opgelaai het. Sy sê tydens […]
# The DA in the Western Cape says it supports the use of alternative and blended financing instruments to fund crucial infrastructure investment in the province. The provincial government has launched the Western Cape Alternative and Blended Finance framework to mobilise private and developmental funding for major infrastructure projects. The DA’s, Dirk Wessels, says the goal of the framework […]
# Activists and Citizens Forum sê hy is teleurgesteld dat president Cyril Ramaphosa nie aan president Donald Trump verduidelik het dat “Kill the Boer” ʼn bevrydingslied is nie. Die Amerikaanse president het verlede week tydens ʼn ontmoeting met Ramaphosa ʼn video gespeel waar EFF-leier Julius Malema die lied sing en ook artikels oor plaasmoorde voorgelê […]