# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy en haar adjunk Mkhuleko Hlengwa, stel vandag die Paasnaweek-padveiligheidverslag bekend. Die verslag sal inligting verskaf oor die uitwerking van die Paasnaweek-veldtog se ingrypings op padongelukke en -sterftes. Die regering het verlede maand die 2025 Arrive Alive-padveiligheidsprojek bekendgestel wat padsterftes tydens die vakansietydperk moes verminder deur geïntegreerde wetstoepassing en […]
# Tshwane-polisie het hul misdaadvoorkomingsprojekte deur Operasie Shanela die naweek in Atteridgeville en Erasmia voortgesit. Dit het gelei tot die inhegtenisneming van 290 verdagtes vir misdade soos moord, verkragting, gewapende roof en aanranding met die doel om ernstig te beseer. Polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 24 geïdentifiseerde persele en misdaadbrandpunte is deursoek en gepatrolleer. Een […]
# Cape Town homeowners fear being forced to sell due to rising municipal bills linked to property values above two-million-rand. This as the metro’s proposed tariff reform will add fixed charges for water, sanitation, and cleaning, pushing some bills up by over 20-pecent. According to MoneyWeb, retirees and fixed-income earners are particularly vulnerable. Residents argue […]
# Transport minister Barbara Creecy and her deputy, Mkhuleko Hlengwa, will release the Easter Weekend road safety report today. The report will provide an account of the impact of the Easter Weekend road safety campaign interventions, as well as road crashes and fatalities during the period. Last month, the government launched the 2025 Easter Season Road […]
# Die Stad Kaapstad sê bouwerk om die MyCiTi-busdiens na Claremont uit te brei, het die kruising by Stanhope- en Imam Haron-weg bereik. Van vandag af word een laan van Imam Haron-weg vir verkeer gesluit tussen die kruising van Stanhope-weg en Eerste Laan in die rigting van die M5. Van 14 Mei af word Imam […]
# ‘n Onlangse studie het onthul dat huiswerkers in sommige welgestelde Johannesburgse voorstede beknopte leefruimtes en streng huishoudelike reëls verduur. Baie is beperk tot klein kamers met beperkte privaatheid en staar beperkings op beweging en kommunikasie in die gesig. Die studie deur navorser Annabel Fenton poog om die kollig te plaas op die volgehoue ongelykhede […]
# Tshwane police continued with their disruptive crime prevention operations by conducting Operation Shanela in the precincts of Atteridgeville and Erasmia at the weekend. This resulted in the arrest of 290 suspects for various offenses including murder, rape, armed robbery, and assault with intent to cause grievous bodily harm. Police spokesperson, Johan van Dyk, says […]
# City Power het alle elektrisiteitsherstelwerk in Vezinyawo, Alexandra, tydelik opgeskort nadat inwoners na bewering Maandag die nutsmaatskappy se tegnici gyselaar gehou het. City Power se woordvoerder, Isaac Mangena, sê verskeie individue het tydens die operasie die sleutels van drie kontrakteursvoertuie gesteel en geëis dat die krag herstel word voordat die sleutels terugbesorg word. Hy […]
# Die Stad Kaapstad se Omgewingsgesondheidspraktisyns het ‘n toename van 57-persent in geraasklagtes in die afgelope twee jaar aangeteken. Die hoofbronne van geraasklagtes in Kaapstad is plekke van laatnagvermaak, geleenthede met versterkte klank en woongebied sake-/werkswinkelgeraas. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê in die 2023/2024-boekjaar het geraasklagtes van een-duisend-216 tot een-duisend-905 toegeneem: