# The DA in Gauteng is demanding swift repairs and an urgent investigation after a fire, suspected to be vandalism, destroyed eleven classrooms at Riverlea Secondary School. DA education spokesperson Sergio Isa Dos Santos also slammed delays in fixing Eldorado Park’s Lancea Vale Secondary, gutted last August. He vows to hold the education department accountable […]
# Die minister van Kleinsakeontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, stel vandag die Provinsiale tak van die G20 in Gqeberha, Oos-Kaap bekend. Die tweedaagse geleentheid sal fokus op solidariteit, gelykheid en volhoubaarheid. Die vergadering vind plaas terwyl Suid-Afrika in November die globale forum vir ekonomiese samewerking tussen die wêreld se grootste ekonomieë aanbied. Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, […]
# Suid-Afrika het die Internasionale Geregshof meegedeel die humanitêre ineenstorting in Gaza is nie die gevolg van konflik nie, maar ‘n doelbewuste strategie deur Israel om die Palestynse volk te vernietig. Die hof hoor vandag argumente oor Israel se optrede. President Cyril Ramaphosa se regsadviseur, Nokukhanya Jele, het op die tweede dag van verhore in […]
# South Africa has told the International Court of Justice that the humanitarian collapse in Gaza is not a consequence of conflict, but a deliberate strategy by Israel to destroy the Palestinian people. This comes as the court hears arguments over Israel’s conduct. On the second day of hearings in The Hague, speaking via an […]
# Die Metaal-, Mynbou- en Verwante Werkersunie van Suid-Afrika sê hy verwerp, en is onomwonde gekant teen die onlangs voorgestelde anti-werker wysigings aan die land se arbeidswette. Woordvoerder, Mogoshadi Maserumule sê werkers sukkel met maatskappye wat vrystellings gebruik en weier om aan die voorwaardes van die bedingingsrade te voldoen. Sy voeg by dat die anti-werkerbepalings […]
# Die DA het die Gautengse Toerismeowerheid daarvan beskuldig dat dit jammerlik misluk het om sy teikendoelwit van drie-duisend-500-werksgeleenthede te bereik, terwyl dit slegs 787 poste geskep het. Mike Moriarty van die DA het dit as ’n duidelike mislukking van premier Panyaza Lesufi se administrasie bestempel, en hul belofte van sestig-duisend-werksgeleenthede as waansinnig beskryf. Hy […]
# The minister of Small Business Development, Stella Ndabeni-Abrahams, is launching the G20 Provincial Chapter in Gqeberha, Eastern Cape today. The two day event will focus on solidarity, equality, and sustainability. The meeting comes as South Arica hosts the global forum for economic cooperation among the world’s leading economies in November. Eastern Cape premier Oscar […]
# The DA has accused the Gauteng Tourism Authority of failing dismally to meet its three-thousand-500 job creation target, achieving only 787 jobs. The DA’s Mike Moriarty called it a clear failure by premier Panyaza Lesufi’s administration, labelling its 60-thousand job promise as delusional. He criticised poor planning and lack of private sector partnerships, urging […]
# Eskom beplan om weer geld te leen ná die regering se skuldverligtingsprogram van 254-miljard-rand. Die kragverskaffer sê hy wil sy totale skuld teen 2030 onder 300-miljard-rand hou. Eskom het in Desember verlede jaar voor belasting ʼn wins van 34-miljard-rand aangemeld wat ʼn groot verbetering is op sy verlies van 10-miljard-rand die vorige jaar. Beter […]