# Drie kinders wat sedert 2021 in hul huis toegesluit was, is deur die Spaanse polisie gered. Polisiebeamptes sê hulle het ‘n 53-jarige Duitse man en ‘n 48-jarige Amerikaanse vrou in Oviedo, in die noordooste van Spanje, aangekeer. Die agtjarige tweelinge en ‘n tienjarige is vir mediese evaluering geneem en is onder staatstoesig. ‘n Spaanse […]
# Vanjaar se Wêreld Persvryheidsdag fokus op kunsmatige intelligensie en die diepgaande uitwerking daarvan op mediavryheid. Onder die tema ‘Verslaggewing in die Dapper Nuwe Wêreld’, verken die geleentheid KI se potensiaal om toegang tot inligting te verbeter. Dit beklemtoon ook ernstige risiko’s soos waninligting, sensuur en geslagsgeweld. Belanghebbendes word aangemoedig om etiese gebruik van KI […]
# This year’s World Press Freedom Day focuses on artificial intelligence and its profound effect on media freedom. Under the theme ‘Reporting in the Brave New World,’ the event explores AI’s potential to enhance access to information. It also highlights raising serious risks like disinformation, censorship, and gender-based violence. Stakeholders are urged to ensure ethical […]
# Apple verwag ’n koste-verhoging van 17-miljard-rand hierdie kwartaal as gevolg van Amerikaanse tariewe op invoere uit China. Om dit teen te werk, het die uitvoerende hoof, Tim Cook, aangekondig dat die meeste iPhones wat in die VSA verkoop word, voortaan in Indië vervaardig sal word, terwyl iPads en ander toestelle uit Viëtnam ingevoer sal […]
# Temu het aangekondig dat hy nie meer goedere wat van China ingevoer is, direk aan kliënte in die VSA vanaf sy platform sal verkoop nie. Die aanlyn-bemarkingsplatform het gesê verkope sal voortaan deur plaaslik-gebaseerde verkopers hanteer word, met bestellings wat van binne die land af gestuur sal word. Die skuif kom nadat ‘n belastingvrye […]
# Mense in Nigerië kan toegang tot Facebook en Instagram verloor nadat die moedermaatskappy, Meta gesê het hulle staar groot boetes en onrealistiese regulatoriese eise van die Nigeriese owerhede in die gesig. Verlede jaar het drie Nigeriese toesig-agentskappe die Amerikaanse sosialemediareus met meer as 5,3-miljard-rand beboet vir die oortreding van verskeie wette en regulasies. Meta […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê alle regeringsverslae oor die ineenstorting van die gebou in George sal aan voortgesette toesig onderwerp word. Die party het die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, daarvan beskuldig dat sy haar openbare verklaring teruggetrek het dat die verslag van die Nasionale Huisbouersregistrasieraad oor laasjaar se tragedie wat 34 […]
# Die Nasionale Vergadering van Senegal het die parlementêre immuniteit van twee parlementslede oor beweerde verduistering van Covid-fondse tydens hul termyn as ministers onder die vorige regering, opgehef. Moustapha Diop was die minister van nywerheidsontwikkeling, terwyl Salimata Diop die minister van vrouesake was onder die voormalige president Macky Sall toe die fonds om die verspreiding […]
# Apple anticipates a 17-billion-rand increase in costs this quarter due to US tariffs on Chinese imports. To mitigate this, CEO Tim Cook announced that most iPhones sold in the US will now be manufactured in India, while iPads and other devices will come from Vietnam. Despite these challenges, Apple reported a five-percent revenue increase […]