# Anglican Archbishop of Cape Town, Thabo Makgoba, has condemned the killing of Palestinians at aid distribution points in Gaza. Over 800 Palestinians have been killed by the Israeli military while seeking aid in recent months. According to the United Nations, most of those killed had been close to aid sites managed by the US […]
# The Drakenstein Municipality has condemned the act of vandalism committed by unknown parties at the Wellington Cemetery’s Wall of Remembrance. During the incident, serious damage was inflicted on 62 of the 70 occupied niches in the wall, and the cremated remains were removed. The municipality’s Riana Geldenhuys says the marble stones covering the niches […]
# Die Stad Tshwane het amptelik titelaktes aan begunstigdes in Stinkwater oorhandig. Die metro sê hy het deur die Grondbesit-opgraderingsprojek drie-duisend-478 titelaktes amptelik oorgedra aan inwoners in Stinkwater wat gesinne bemagtig en hulle reg op wooneiendom verseker. Die burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê die projek implementeer die nasionale grondhervormingsagenda ooreenkomstig grondwetlike verpligtinge om […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Infrastruktuur, Tertuis Simmers, sê die departement werk daaraan om infrastruktuurgedrewe groei en belegging moontlik te maak wat gemeenskappe sal bevoordeel. Die LUR het Maandag rekenaars, skootrekenaars en skryfbehoeftes aan die Fairview Primary School in Grassy Park, die Bramble Way Primary School in Bonteheuwel en die Sinethemba High School in Philippi […]
# The City of Tshwane has officially handed over title deeds to beneficiaries in Stinkwater. The metro says through the Tenure Upgrading Project, more than three-thousand-478 title deeds are being formally transferred to residents in Stinkwater, empowering families and affirming their right to secure, residential tenure. Mayoral committee member for Human Settlements, Aaron Maluleka, says this initiative […]
# Die Stad Kaapstad sê ‘n man wat probeer het om gekonfiskeerde dagga van ‘n metropolisiebeampte terug te kry, is op ‘n paneelbordkamera betrap en in die middestad aangekeer. Nog ‘n man is ‘n week later gearresteer toe hy dwelms in dieselfde straat gekoop het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid het die moord op ses mense in Olievenhoutbosch, Tshwane, die afgelope naweek veroordeel. Hulle is in ‘n taverne in die Choba-informele nedersetting doodgeskiet, in wat vermoedelik voortspruit uit ‘n bendeoorlog tussen Lesotho- en Mosambiekse burgers. Die komiteevoorsitter, Bandile Masuku, sê hierdie voorval beklemtoon die dringende behoefte aan […]
# The Western Cape Infrastructure MEC, Tertuis Simmers, says the department is working to enable infrastructure-led growth and investment that will benefit communities. The MEC donated computers, laptops and stationery to Fairview Primary School in Grassy Park, Bramble Way Primary School in Bonteheuwel, and Sinethemba High School in Philippi on Monday. Simmers says the computers […]
# Die Universiteit van Pretoria het benoemings vir die Studenteraadsverkiesing vir die 2025-verkiesing geopen. Kgadi Mathabathe van die universiteit sê die SR speel ‘n kritieke rol in die vorming van studentelewe by die instelling. Sy sê die raad verseker dat die stemme van studente gehoor word waar dit die meeste saakmaak – van akademiese ondersteuning […]