# eThekwini mayor Cyril Xaba says great strides have been made to alleviate the plight of more than six-thousand families who have been adversely affected by the recent floods. Severe weather, including heavy rains between February 19 and March 15, has claimed lives and infrastructure was damaged in eThekwini. Xaba says they have instituted a […]
# ActionSA in Johannesburg says it is concerning that debt collectors and contractors in the metro have not been paid for an extended period, compromising service delivery. The metro’s target is to pay service providers within 30 days, however, some accounts are over 365 days. ActionSA’s, Mpumi Edward, says when addressing this matter, the metro […]
# Rugby: ‘n Voormalige Australiese rugbykaptein, Rocky Elsom is twee jaar tronkstraf deur ‘n Franse hof opgelê na hy skuldig bevind is aan die misbruik van maatskappyfondse. Die 42-jarige is ook met 1,9 miljoen-rand beboet – waarvan die helfe opgeskort is – en hy is beveel om 4,7-miljoen-rand vergoeding aan die likwadateur van die Narbonne-rugbyklub […]
# Rugby: Former Australia rugby union captain Rocky Elsom was handed a two-year prison sentence by a French court after being found guilty of misusing corporate funds. The 42-year-old was also fined 1,9 million-rand – half of which was suspended – and ordered to pay 4,7 million-rand compensation to the liquidator of the Narbonne rugby […]
# Saftu het die Amerikaanse regering se verklaring van Suid-Afrika se ambassadeur Ebrahim Rasool as persona non grata skerp veroordeel. Die vakbondfederasie sê die skandalige optrede is ‘n blatante aanval op Suid-Afrika se soewereiniteit en ‘n poging om die land te boelie om toe te gee aan die VSA se imperialistiese belange. Die woordvoerder van […]
# Die Stad Kaapstad het ‘n brandbestryder Michael Samuels lof toegeswaai nadat hy ‘n vyfjarige kleuter se lewe in Mitchells Plain gered het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid JP Smith sê Samuels was Donderdag in die vroeëmôre-ure aan diens in die wagkamer toe ‘n inwoner hom ingelig het oor ‘n seuntjie wat in ‘n […]
# Saftu has strongly condemned the United States government’s declaration of South Africa’s ambassador, Ebrahim Rasool, as persona non grata. The trade union federation says the outrageous act is a blatant attack on South Africa’s sovereignty and an attempt to bully the country into submission to US imperialist interests. Saftu’s spokesperson, Newton Masuku says the […]
# The City of Cape Town has commended a firefighter Michael Samuels for saving a five-year-old baby boy in Mitchells Plain. Mayoral committee member for Safety And Security, JP Smith says in the early hours of Thursday morning, Samuels was on duty in the Watch Room, when a resident alerted him to a baby in […]
# Die polisie in Gauteng soek na ‘n groep verdagtes na ‘n bomaanval vanoggend op ‘n OTM by die Jubilee-winkelsentrum in Hammanskraal. Die sentrum is tydelik gesluit weens die polisie-ondersoek. Die polisie het inligting ontvang oor ‘n groep van ongeveer 20 onbekende verdagtes wat die tellermasjiene in ‘n FNB-tak opgeblaas het. Die sentrum sê die […]