# City Power sê krag sal na verwagting teen môreaand in Braamfontein herstel wees. Die kragverskaffer sê daar is goeie vordering met die herstel van elektrisiteit in die omgewing ná Donderdag se ondergrondse brand naby die M1-brug. Woordvoerder, Isaac Mangena, het bevestig dat kabelinstallasies vir sleutelroetes môre sal begin. Toetse word uitgevoer op die Bree–Newtown–Wits-kring, […]
# The Automobile Association has voiced serious concern over Johannesburg’s forfeiture of a 313-million-rand transport grant, citing deep governance failures within the Rea Vaya Bus Rapid Transit system. AA spokesperson, Eleanor Mavimbela, warns that this loss impacts low-income commuters the most, calling it a missed opportunity to improve access to jobs, education, and services. She […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het die Nasionale Argiefbewusmakingsweek van stapel gestuur, wat van vandag tot Vrydag duur. Vanjaar se tema fokus op argiewe in die digitale era. Die bedrywighede sluit onder meer praatjies, slypskole en toere in om openbare betrokkenheid by die aanteken van data en erfenisbronne aan te […]
# AfriForum versoek die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat om dringend ondersoek in te stel na die diefstal van 17 vuurwapens by die Humansdorp-verkeersdepartement in die Oos-Kaap. Volgens die organisasie is die wapens, ten spyte van bewerings van streng sekerheid, verlede week in ’n inbraak gesteel. Volgens Jacques Broodryk van AfriForum dui dit op ’n wyer patroon van […]
# City Power says power in Braamfontein is expected to be restored by tomorrow evening. The power utility reports solid progress in restoring electricity to Braamfontein following Thursday’s underground fire near the M1 Bridge. Spokesperson Isaac Mangena confirmed that cable installations for key routes are set to begin tomorrow. Testing is underway on the Bree–Newtown–Wits […]
# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n boodskap, wat wyd versprei word oor ‘n uiters koue winter weens die sogenaamde Aphelion-verskynsel, as vals en misleidend bestempel. Die fopnuus, wat op sosiale media rondgestuur word, beweer die Aarde se afstand van die son sal ‘n seisoen meebring wat kouer as gewoonlik is. ‘n Voorspeller, Lehlohonolo Thobela, verduidelik […]
# UNICEF, the World Health Organisation, and GAVI, the vaccine alliance, are calling on parents, the public, and politicians to boost support for immunisation. The appeal comes amid rising concerns over outbreaks of vaccine-preventable diseases. Speaking to SABC News, UNICEF Eastern and Southern Africa’s Paul Ngwakum stressed that strengthening immunisation systems is vital to protecting […]
# Sakegroepe Sakeliga en die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, NEASA, het die nuwe Wysigingswet op Diensbillikheid as ongrondwetlik, onuitvoerbaar en skadelik gekritiseer. Hulle voer aan die sektor-numeriese teikens kom neer op onwettige rasgebaseerde kwotas wat ekonomiese waarde kan vernietig. Dit is deel van die DA se regsoptrede waarvolgens beweer word die wet skend gelykheidsregte. Die […]
# The DA says the KwaZulu-Natal Department of Education is in financial collapse, putting over two-million learners at risk. This after service providers for the school nutrition programme went unpaid. The party says the department made financial promises it cannot keep and misled the public. The DA’s Sakhile Mngadi blames the department for poor financial […]