# Krieket: Nieu-Seeland het ‘n gemaklike oorwinning van sewe paaltjies oor Suid-Afrika behaal in die driehoekige T20-reeks in Harare, Zimbabwe. Suid-Afrika is beperk tot 134 lopies vir agt nadat hulle ingestuur is om te kolf. Reeza Hendricks se 41 van 37 was die hoogste telling. Die Proteas kon slegs 18 lopies in die eerste vyf […]
# Cricket: New Zealand’s bowlers set up a comfortable seven-wicket win against South Africa in their Zimbabwe T20 international tri-series match at the Harare Sports Club. South Africa were restricted to 134 for eight in their 20 overs after being sent in. Reeza Hendricks top-scored with 41 runs from 37 balls. The Proteas could score […]
# Rugby: ‘n Wisselvallige span van die Britse en Ierse Leeus het ‘n verbete aanslag van die Eerste Nasies en Pasifika met 24-19 afgeweer om onoorwonne te bly na sewe wedstryde op hulle Australiese toer. Owen Farrell het sy ervaring in Melbourne getoon teen ‘n span aangevuur deur die veteraan-Wallabie Kurtley Beale. Die Leeus het […]
# Die Provinsiale Regering van Gauteng het vandag ‘n ultramoderne lisensiëringsentrum by Protea Glen Mall in Soweto bekendgestel. Die Provinsiale LUR vir Paaie en Vervoer, Kedibone Diale-Tlabela, het die sentrum geopen. Die sentrum bied vinniger, slimmer, en meer toeganklike lisensiedienste aan. Die sentrum is deel van ‘n groter beweging om openbare dienslewering in onderbediende dorpe, […]
# Rugby: An inconsistent British and Irish Lions survived a ferocious battle to stretch their unbeaten streak to seven matches with a narrow 24-19 win against an aggressive First Nations and Pasifika XV. Owen Farrell showed his experience to lead the visitors in Melbourne against a team marshalled by veteran Wallaby Kurtley Beale. The Lions […]
# Talle provinsiale beamptes en hopsitaalpersoneel het probeer om ‘n loodvergiftigingsaak toe te smeer by die Peixin-kleuterskool wat honderde kinders in die noordweste van China siek gemaak en woede uitgelok het. ‘n Amptelike ondersoek het gevind dat beamptes met die bloedtoetse van kinders gepeuter het. Kokke het oneetbare verf gebruik om die voorkoms van maaltye […]
# Die DA sê die diversifisering van uitvoermarkte is die sleutel tot die beskerming van die landbousektor, te midde van nuwe Amerikaanse tariewe op plaaslike uitvoere wat op 1 Augustus in werking tree. Die party verwelkom die vordering met die uitbreiding van handel na lande soos China, Japan, Indië en Iran, veral vir avokado’s, mielies, […]
# Die DA in Gauteng eis die onmiddellike bedanking van die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid Kenny Kunene, nadat die polisie hom by die huis van die moordverdagte Katiso “KT” Molefe aangetref het. Molefe in in hegtenis geneem is vir die moord op DJ Sumbody in 2022. Kunene is nie in hegtenis geneem nie, maar het ‘n verklaring […]
# Die polisie doen ‘n beroep op die publiek vir inligting oor Hlanganani Aggriper Mncwango, die tweede verdagte wat gekoppel is aan die moord op die die hoofouditeur van Ekurhuleni, Mpho Mafole. ‘n Verdagte sal môre in die Kemptonparkse Landdroshof verskyn. Mafole is verlede maand doodgeskiet toe hy op die R23 gery het. Hy was […]