# Israel het die skepping van 22 nuwe nedersettings aan die besette Wesoewer aangekondig, wat die verhouding met die internasionale gemeenskap verder onder druk kan plaas. Die Verenigde Nasies veroordeel Israeliese nedersettings aan die Wesoewer gereeld as onwettig sê dit word gesien as een van die grootste hindernisse vir blywende vrede tussen Israeli’s en Palestyne. […]
# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson het aangekondig dat die eerste vergadering van sy nuut-aangestelde adviespaneel vroeg in Julie sal plaasvind. Die paneel, wat vrywillig dien, sluit in die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotzé; die uitvoerende hoof van Growthpoint, Estienne de Klerk; die hoof van ontwikkeling by Atterbury, Gerrit van […]
# Public Works and Infrastructure minister Dean Macpherson has announced that the first meeting of his newly appointed advisory panel will take place in early July. The panel, serving voluntarily, includes Agri SA CEO Johann Kotzé, Growthpoint CEO Estienne de Klerk, Atterbury head of development, Gerrit van den Berg and 4Dimension Engineering managing director Sivuyile […]
# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming vra die skrapping van die regering se voorgestelde Transformasiefonds van 100-miljard-rand. Die sentrum waarsku dat dit op foutiewe aannames en onrealistiese befondsingsmeganismes gegrond is. Uitvoerende direkteur Ann Bernstein sê die fonds kan ondernemings in swart besit benadeel en ekonomiese insluiting belemmer. Sy dring aan op die heroorweging van […]
# The DA in the Western Cape is calling for renewed focus on ensuring the safety of children at schools across the province. The DA’s Leon van Wyk says the police reported a total of 16 safety-related incidents occurred between January and February this year alone. He says among these were two serious cases, the alleged extortion of […]
# Suid-Afrika herdenk vandag Nasionale Kinderbeskermingsweek om kinders se regte in die Grondwet en die Kinderwet te beklemtoon. Die veldtog het sedert 1997 ten doel om bewusmaking te verhoog en mishandeling, verwaarlosing en uitbuiting te stop. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling sal die week lei, met die ondersteuning van die burgerlike samelewing en die regering. […]
# Die Departement van Gesondheid van Gauteng sê hulle bly op hoë gereedheidsgrondslag vir beplande wateronderbrekings weens Rand Water se infrastruktuuronderhoud wat van vandag tot Maandag duur. Woordvoerder Motalatale Modiba sê die departement het in samewerking met Ekurhuleni, Johannesburg en Tshwane, noodmaatreëls geaktiveer. Hy sê die meeste gesondheidsgeriewe het Jojo-tenks, boorgate en reservoirs wat water […]
# Die DA ondersteun die gesamentlike oudit van spookwerkers deur die Nasionale Tesourie en die Departement van Staatsdiens en Administrasie. Die party het tydens bespreking van die nasionale begroting die inisiatief aangevra en eis persoonlike biometriese verifiëring van alle staatsamptenare. Volgens die Departement is spookwerkers ‘n ernstige, sistemiese korrupsieprobleem. Jan de Villiers van die DA […]
# The Centre for Development and Enterprise has called for the scrapping of government’s proposed 100-billion-rand transformation fund, warning it’s based on flawed assumptions and unrealistic funding mechanisms. CDE executive director Ann Bernstein says the fund could harm black-owned businesses and hinder economic inclusion. She urges a rethink of transformation policy, recommending a review by […]