# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap brei sy ondersteuningsprogram uit om meer behoeftige huishoudings te help. Van die eerste Julie af sal inwoners wat kwalifiseer, se rekeninge vir water, elektrisiteit, vullisverwydering en eiendomsbelasting verlaag word. Voorheen het slegs huishoudings wat vyf-duisend-460-rand of minder per maand verdien, hulp ontvang. Die munisipaliteit se woordvoerder, Chantel Edwards-Klose, sê […]
# The City of Tshwane says it has not received an application for a protest over the alleged rape of a seven-year-old girl, Cwecwe, in the Eastern Cape. Justice for SA has planned a series of marches in various cities across the country today. The alleged rape of the minor has ignited outrage over systemic […]
# Die FNB se top 40-beursverhandelde fonds is weer as die beste Suid-Afrikaanse aandelefonds in die kategorie: Totale Beleggingsopbrengs oor tien jaar aangewys. Hy het die toekenning by die Suid-Afrikaanse Listed Tracker-toekennings ontvang. Die bank is ook bekroon as beste Buitelandse Aandelefonds in die kategorie: Aktief-bestuurde Sertifikaat vir Beleggingsopbrengs oor drie jaar. Daniel Dos Passos […]
# Die Stad Johannesburg sê sy nuwe Naledi-kliniek wat onlangs geopen is, is ‘n uiters gevorderde gesondheidsorgfasiliteit wat gemik is op die verbetering van pasiëntesorg deur moderne, volhoubare en mens-gesentreerde ontwerp. Die gerief het 20 spreekkamers en beradingsvertrekke en het ‘n moderne uitleg met vier vleuels, insluitend ‘n chroniese vleuel en ma- en kind-saal. Die […]
# Die Stad Tshwane sê hy het die Christiaan de Wet-gebou ten volle opgeknap en die werk is afgehandel. Dit is deel van die metro se kantoorruimte-optimaliseringsprogram wat gemik is op die vermindering van onnodige huuruitgawes, die hernuwing van munisipale bates en die versterking van interne hulpbronne. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo […]
# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, het kommer uitgespreek oor die uitwerking wat die nuwe Amerikaanse tariewe op die provinsiale ekonomie gaan hê. Amerika het ʼn tarief van 30-persent ingestel op alle goedere uit Suid-Afrika wat die land binnekom. Mabuyane sê die uitwerking van hierdie tariewe kan Oos-Kaapse uitvoere ernstig benadeel, veral in die voertuig- […]
# Die Stad Kaapstad se Openbare Noodkommunikasiesentrum het die afgelope naweek een-duisend-606 voorvalle aangeteken. Dit sluit in 561 mediese oproepe, waarvan 80 aanrandingsake was. Die sentrum het ook met 39 motorvoertuig- en voetgangervoorvalle te doen gehad. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die metropolisie het 61 verdagtes aangekeer, waarvan 22 vir die […]
# The George Municipality in the Western Cape is expanding its Indigent Support Programme to provide relief to more households in need. From the first of July, more residents will qualify for support to reduce their water, electricity, refuse removal, and property rates bills. Previously, only households earning up to five-thousand-460-rand per month could receive […]
# The FNB top 40 exchange-traded fund has been voted as the best South Africa Equity – Total Investment Return over 10 years for the second consecutive year. It was recognised at the annual South African Listed Tracker Awards. The bank was also awarded the best Foreign Equity – Actively Managed Certificate Total Investment Return over […]