# Die Stad Kaapstad doen ‘n beroep op die publiek om hul naaste kliniek of gesondheidsorgverskaffer te kontak vir hulp met asmabestuur en die effektiewe gebruik van inasemers. Kaapstad, in die besonder, het ‘n hoë voorkoms van asma, veral by jong kinders en adolessente. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê tussen Mei […]
# The City of Cape Town is urging the public to contact their nearest clinic or healthcare provider for assistance with asthma management and the effective use of inhalers. Cape Town, in particular, has a high prevalence of asthma, especially in young children and adolescents. Mayoral committee member for Community Services and Health, Francine Higham, says […]
# Cosatu eis volle aanspreeklikheid van diegene wat by die ineenstorting van die George-gebou in die Wes-Kaap betrek word. Vier-en-dertig mense is dood en talle is beseer toe die gebou, wat in aanbou was, ‘n jaar gelede ineengestort het. ‘n Ondersoek na die ineenstorting het strukturele ingenieursfoute aan die lig gebring. Cosatu se woordvoerder, Zanele […]
# Die GOOD-party sê Kaapstad kan dit nie bekostig om nóg ‘n openbare fasiliteit te verloor weens verwaarlosing, burokrasie of private belange nie. Die Bellville Velodrome en -stadion het oor die jare heen weens institusionele verwaarlosing agteruitgegaan. Wesley Neumann van die GOOD-party sê die stadion, wat met belastingbetalers se geld opgerig is, staar nou ‘n […]
# Die Stad Tshwane sê inwoners sal geringe vertragings met hul verwydering van vullis ervaar. Dit word toegeskryf aan ‘n oorgangsproses na ‘n nuwe kontrakteur, wat op 1 Mei begin het. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashego, sê die tender om geel masjinerie te verskaf vir die bedrywighede en instandhouding van fasiliteite van afvalverwydering het […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê hulle ondersteun die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se suksesvolle Ambassadeursprogram teen Geslagsgeweld. Die departement het die program nou na gebiede soos Manenberg, Heideveld, Lavender Hill, Steenberg, Philippi, Browns Farm en Gugulethu uitgebrei. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê die teenwoordigheid van die ambassadeurs by plaaslike slagoffervriendelike vertrekke […]
# Cosatu is demanding full accountability for those implicated in the George building collapse in the Western Cape. Thirty-four people died and many were injured when the building, still under construction, collapsed and buried most of the workers under the rubble in May last year. An investigation into the collapse uncovered structural engineering flaws. Cosatu’s spokesperson, […]
# The GOOD Party says Cape Town cannot afford to lose another public facility to neglect, bureaucracy, or private interests. This as the Bellville Velodrome and Stadium, once a flagship of sporting excellence, has been left to deteriorate through years of institutional neglect. The GOOD Party’s Wesley Neumann says built with public funds, the stadium now […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy erken die potensiaal van die benutting van nywerheidsontwikkeling en handel om behoorlike werkgeleenthede en maatskaplike geregtigheid te bevorder, maar die ANC se huidige benadering en beleid ondermyn hierdie ideaal. Heloïse Denner van die VF-Plus sê die ANC se obsessie om gelyke uitkomste te bereik, ten koste van gelyke geleenthede, […]