# Die Wes-Kaapse Departement van Beweeglikheid versoek alle padgebruikers om persoonlik verantwoordelikheid te aanvaar vir padveiligheid. Die departement se woordvoerder, Muneera Allie, sê 16 noodlottige ongelukke is tussen verlede Dinsdag en Sondag op provinsiale paaie aangeteken. Dit het gelei tot die dood van 18 mense, wat ‘n harde werklikheid weerspieël rondom die verwoestende gevolge van […]
# Die Stad Johannesburg het bevestig die voorafbetaalde elektrisiteitsbobelasting sal R200 per maand bly, en daarmee berigte teengestaan oor ’n voorgestelde verhoging na R270. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Margaret Arnolds, het aan eNCA beklemtoon dat hoewel daar konsepvoorstelle bestaan, geen veranderinge goedgekeur is nie. Die bobelasting, wat in Julie 2024 ingestel is, befonds die instandhouding […]
# Die DA in Gauteng eis die verwydering van die uitvoerende hoof van die Charlotte Maxeke Johannesburg Hospitaal, Gladys Bogoshi. Die hospitaal is weereens in ’n krisis gedompel, met pasiënte wat sonder kos en warm water moet klaarkom. Volgens Jack Bloom van die DA sukkel dokters en verpleegkundiges om honger pasiënte te behandel, met slegs […]
# China has vowed to defend “justice” in upcoming trade talks with the United States, their first since Donald Trump unveiled sweeping tariffs that shook global markets. Since the US president returned to the White House in January, his administration has imposed tariffs totalling 145-percent on goods from China. Beijing has retaliated with 125-percent levies […]
# Die Moral Regeneration Movement veroordeel die beweerde ontklee-deursoekings van vroulike mynwerkers by die Kopanong-goudmyn naby Klerksdorp. Die organisasie bestempel dit as ontmenslik en rassisties. Die MRM se sameroeper in Noordwes, Pastoor Lesiba Kgwele, het die owerhede versoek om ondersoek in te stel en die ondersoekers aanspreeklik te hou. Hy het verouderde sekerheidspraktyke gekritiseer en […]
# Die DA het die hernuwing van belangrike Memorandums van Verstandhouding tussen die Wes-Kaapse Departement van Landbou en groot kommoditeitsorganisasies verwelkom. Hierdie vennootskappe is gemik op die ondersteuning van boereontwikkeling deur mentorskap, opleiding en toegang tot markte, wat begunstigdes van grondhervorming bevoordeel. Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, sê die samewerking versterk voedselsekerheid en landelike […]
# The Western Cape Department of Mobility is urging all road users to take personal responsibility for road safety. The department’s spokesperson, Muneera Allie, says between Tuesday last week and Sunday, 16 fatal crashes were recorded on provincial roads, resulting in the loss of 18 lives, a harsh reality of the devastating consequences of reckless and […]
# The City of Johannesburg has confirmed that the prepaid electricity surcharge will remain at 200-rand per month, countering reports of a proposed increase to R270. Mayoral committee member for Finance, Margaret Arnolds emphasised to eNCA that while draft proposals exist, no changes have been approved. The surcharge, introduced in July 2024, funds maintenance of […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor die Polisie het die polisiebestuur gekritiseer oor die onskuldigbevinding van agt BBP-lyfwagte van adjunkpresident Paul Mashatile na die N1-hoofweg-aanranding in 2023. Die beamptes, wat 12 strafregtelike aanklagte, insluitend aanranding, in die gesig staar, is elk op borgtog van tien-duisend-rand vrygelaat. Die komitee se voorsitter, Ian Cameron, het aan Newzroom Afrika […]