# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, verwelkom die Presidensiële Ondersteuningspakket vir die versnelling van die stad se dienslewerings-oorlogkamer. Johannesburg berei tans voor om in November die G20-beraad aan te bied. Morero sê die oorlogkamer se gekoördineerde reaksiestruktuur pak ingewortelde mislukkings aan en verbeter aanspreeklikheid. Die burgemeester sê die stad se omkeerplan is opgestel om […]
# Die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, sê die stad se beleggingspyplyn kan bande met G20-lande versterk. In sy Stadsrede het hy verwys na China se belangstelling in nywerheidsparke en jeuggedrewe werkskepping in Alexandra. Hy het ook Duitsland se ondersteuning van riool- en waterstelsels om besoedeling te verminder, uitgewys. Hy het verwys na Brasilië en […]
# Johannesburg mayor Dada Morero has welcomed the Presidential Support Package for accelerating the city’s service delivery war room. This comes as Johannesburg prepares to host the G20 summit in November. Morero said the war room’s coordinated response structure is tackling systemic failures and improving accountability. The mayor says the city’s turnaround plan has been […]
# Johannesburg mayor Dada Morero says the city’s investment pipeline could strengthen ties with G20 nations. In his State of the City Address, he highlighted China’s interest in industrial parks and youth-driven job creation in Alexandra. He also pointed to Germany’s support for sewage and water systems in reducing pollution, and Brazil and Russia’s roles […]
# Die senior Hamas-ampsdraer Bassem Naim sê hulle dring aan op ’n omvattende ooreenkoms om die oorlog met Israel in Gaza na 19 maande te beëindig. Israel het Maandag planne aangekondig om sy militêre veldtog in die oorloggeteisterde gebied uit te brei, wat volgens ’n Israelse amptenaar ’n oorwinning sou behels. Die plan het internasionale […]
# Die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie betwis die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, se bewering dat 90-persent van openbare skole in ‘n goeie toestand is. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, voer aan baie skole ondervind steeds beduidende infrastruktuurprobleme, insluitend onvoldoende toiletgeriewe en klaskamers. Cembi het in ‘n onderhoud met SABC News beklemtoon hierdie uitdagings weerspreek […]
# Die DA in Johannesburg het mosies van wantroue ingedien teen burgemeester Dada Morero en die speaker Nobuhle Mthembu. Belinda Kayser-Echeozonjoku, koukusleier van die DA sê die stad is besig om onder hul leierskap in duie te stort, en verwys na diensleweringsmislukkings, wanbestuur en ’n gebrek aan deursigtigheid. Sy doen ’n beroep op alle raadslede […]
# Iran-ondersteunde Houthi-rebelle van Jemen sê hulle sal voortgaan om Israelse skepe in die Rooisee en Golf van Aden te teiken, ten spyte van ’n skietstilstandooreenkoms met die Verenigde State. ’n Lid van die politieke buro van die Houthi’s, Abdulmalik Alejri, sê die waterweë is veilig vir alle internasionale skepe, behalwe dié van Israel. Hy […]
# Die DA het ‘n beroep op die Minister van Water en Sanitasie, Penny Majodina, gedoen vir ’n onmiddellike ondersoek deur die Ouditeur-Generaal oor die toename van elf-miljard-rand in die koste van Fase 2 van die Lesotho Hooglandwaterprojek. Die projek is in 2008 begroot op agt-miljard-rand, maar volgens Stephen Moore van die DA het die […]