# Rugby: An inconsistent British and Irish Lions survived a ferocious battle to stretch their unbeaten streak to seven matches with a narrow 24-19 win against an aggressive First Nations and Pasifika XV. Owen Farrell showed his experience to lead the visitors in Melbourne against a team marshalled by veteran Wallaby Kurtley Beale. The Lions […]
# Talle provinsiale beamptes en hopsitaalpersoneel het probeer om ‘n loodvergiftigingsaak toe te smeer by die Peixin-kleuterskool wat honderde kinders in die noordweste van China siek gemaak en woede uitgelok het. ‘n Amptelike ondersoek het gevind dat beamptes met die bloedtoetse van kinders gepeuter het. Kokke het oneetbare verf gebruik om die voorkoms van maaltye […]
# Die DA sê die diversifisering van uitvoermarkte is die sleutel tot die beskerming van die landbousektor, te midde van nuwe Amerikaanse tariewe op plaaslike uitvoere wat op 1 Augustus in werking tree. Die party verwelkom die vordering met die uitbreiding van handel na lande soos China, Japan, Indië en Iran, veral vir avokado’s, mielies, […]
# Die DA in Gauteng eis die onmiddellike bedanking van die Johannesburgse burgemeesterskomiteelid Kenny Kunene, nadat die polisie hom by die huis van die moordverdagte Katiso “KT” Molefe aangetref het. Molefe in in hegtenis geneem is vir die moord op DJ Sumbody in 2022. Kunene is nie in hegtenis geneem nie, maar het ‘n verklaring […]
# Die polisie doen ‘n beroep op die publiek vir inligting oor Hlanganani Aggriper Mncwango, die tweede verdagte wat gekoppel is aan die moord op die die hoofouditeur van Ekurhuleni, Mpho Mafole. ‘n Verdagte sal môre in die Kemptonparkse Landdroshof verskyn. Mafole is verlede maand doodgeskiet toe hy op die R23 gery het. Hy was […]
Sokker: Die departement van Sport, Kuns en Kultuur hou vanmiddag ‘n Banyana Banyana-ondersteunerspark in Brandvlei by Randfontein, voor Suid-Afrika se halfeindstryd teen Nigerië se Super Falcons in die Vroue-Afrikabekertoernooi. Die departement sê die geleentheid word gehou om die nasie agter die span te verenig terwyl hulle as verdedigende kampioene vir ‘n plek in die eindstryd […]
# Soccer: The Department of Sport, Arts and Culture is hosting a Banyana Banyana Fan Park this afternoon in Brandvlei, Randfontein, ahead of South Africa’s semi-final clash against Nigeria’s Super Falcons in the Women’s Africa Cup of Nations. The department says that the event aims to rally national support as the defending champions fight for […]
# Suid-Afrika, deur die Departement van Kleinsakeontwikkeling, bied die eerste wêreldwye klein en medium-ondernemings ministeriële vergadering in Johannesburg aan. Die drie-dae beraad is ‘n geskiedkundige eerste vir Afrika. Die vergadering, wat deur die Sentrum vir Internasionale Handel en die VN kleinsake-agentskap georganiseer is, behels kerntemas soos digitale transformasie, toegang tot finansiering, en die groen oorgang. […]
# Gholf: Die Ryderbeker keer in 2031 terug na Spanje. Die organiseerders het aangekondig dat Camiral Golf and Wellness, naby Girona in Catalonia, die 48ste weergawe van die tweejaarlikse kompetisie tussen Europa en die VSA sal aanbied. Spanje het die Ryderbeker by Valderrama in Andalusia in 1997 aangebied, toe Europa die oorwinning onder die kapteinskap […]