# Die DA in die Oos-Kaap sê hy verwelkom die Nasionale Vergadering se aanvaarding van die verslag van die portefeuljekomitee oor die Polisie oor die ernstige bendegeweld in die noorde van die Nelson Mandelabaai-metro. Die party het in Mei ‘n petisie aan die komitee voorgelê waarin hy dringende ingryping eis om die wydverspreide bendegeweld te […]
# The City of Johannesburg’s mayoral committee member for Human Settlements, Mlungisi Mabaso, officially broke ground on Phase 4 of the Riverside View Social Housing Development in Region A on Tuesday. Phases 1 and 2 were completed in September 2023, while Phase 3, launched in 2024, added 184 units. Phase 4 is the final stage […]
# Die SAKP sê die aanstelling van Buti Manamela as die nuwe minister van Hoër Onderwys en Opleiding is ʼn positiewe stap om probleme in die hoëronderwyssektor aan te spreek. Hy vervang Nobuhle Nkabane, wat afgedank is oor die SETA-raadaanstellings wat intussen laat vaar is. Die SAKP sê Manamela aanvaar verantwoordelikheid vir die portefeulje te […]
# Gauteng se Gesondheidsdepartement is besig met ‘n reuse-projek om 800-miljoen bladsye van pasiëntrekords in sy 37 openbare hospitale te digitaliseer. Dié projek het in die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal in Soweto begin waar 800-duisend lêers van pasiënte sover gedigitaliseer is. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê dit is deel van ‘n hervormingsveldtog […]
# Die Stad Kaapstad het ʼn nuwe SMS-kennisgewingstelsel bekendgestel om werksoekers in te lig wanneer hulle vir die Uitgebreide Openbarewerkeprogram se geleenthede gekies is. Hierdie proefprojek wil kommunikasie en toeganklikheid verbeter vir werksoekers wat op die metro se databasis geregistreer is. Die burgemeesterskomiteelid vir Stedelike Afvalbestuur, Grant Twigg, sê die metro sal die koste van SMS’e […]
# Tshwane University of Technology alumnus, Bafana Manganyi, says communities urgently need ethical leadership in mental healthcare. The 33-year-old was recently appointed to the board of Weskoppies Psychiatric Hospital as a non-executive director. In his role on the board, Manganyi will help ensure governance, oversight and accountability at one of Gauteng’s key specialised mental health […]
# Die ANC-jeugliga verwelkom die aanstelling van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se nuwe raadslede. President Cyril Ramaphosa het Sunshine Minenhle Myende as raadsvoorsitter en Bonga Siphesihle Makhanya as ondervoorsitter aangestel. Die jeugliga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê hulle is bemoedig deur die bekwame individue wat aangestel is by ʼn instelling wat teen jeugwerkloosheid, uitsluiting en marginalisering […]
# Die vakverbond Cosatu sê die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se verhoogde reisgeld is tot nadeel van pendelaars wat reeds onder die hoë lewenskoste ly. Enkelkaartjies op die Metrorail-netwerk styg van 1 Augustus af met twee-rand-50-sent terwyl retoerkaartjies, afhangend van die afstand, met tussen vyf-rand-50-sent en ses-rand opgaan. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis ʼn groot verhoging:
# The City of Tshwane says it will continue to seek and strengthen partnerships with responsible corporate players in the metro to address challenges faced by residents. The challenges include a massive housing backlog and infrastructure decay. Mayoral committee member for Housing and Human Settlements, Aaron Maluleka, says on Tuesday, eight new houses were handed over to beneficiaries […]