# The first group of Cape Town teenagers stranded in Spain after participating in the prestigious Donosti Cup soccer tournament will arrive back in South Africa this afternoon. The BT Soccer Academy players successfully competed in the competition, but flights home could not be paid for from the package pricing. Through interventions from the Western Cape […]
# The DA in the North West has welcomed the extension of the Special Investigating Unit’s probe into the North West Development Corporation. The original proclamation, which was signed by president Cyril Ramaphosa, directed the SIU to probe maladministration related to the establishment of Tokiso Security Services as a subsidiary of the North West Development […]
# Die Landdroshof in Polokwane, Limpopo, het die moordsaak teen nege amptenare van Korrektiewe Dienste se plaaslike gevangenis tot 21 Augustus uitgestel vir verdere ondersoek. Hulle is in hegtenis geneem ná die dood van ‘n gevangene wat na bewering verlede jaar aangerand is en later aan sy beserings beswyk het. ‘n Polisiewoordvoerder, Malesela Ledwaba, sê […]
# The ANC Youth League is calling on the newly appointed National Youth Development Agency board to deepen outreach to rural areas, townships, and informal settlements, where many young people remain underserved. ANC Youth League spokesperson, Zama Khanyase says it must also prioritise transparency, transformation, and inclusion, especially of young women, LGBTQIA+ youth, youth with disabilities, and unemployed graduates:
# Die Stad Johannesburg se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Mlungisi Mabaso, het Dinsdag amptelik die sooi gespit vir Fase 4 van die Riverside View-ontwikkeling vir maatskaplike behuising in Streek A. Fases 1 en 2 is in September 2023 voltooi, terwyl 184 eenhede verlede jaar met Fase 3 bygevoeg is. Fase 4, die laaste fase, sal […]
# Die Stad Tshwane sê hy sal voortgaan om vennootskappe met verantwoordelike korporatiewe rolspelers in die metro te vind en te versterk sodat inwoners se probleme hanteer kan word. Die uitdagings sluit in ʼn geweldige agterstand in behuising en vervalle infrastruktuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Behuising en Menslike Nedersettings, Aaron Maluleka, sê agt nuwe huise is gister […]
# Die DA in Gauteng sê die Ekurhuleni-munisipaliteit se versuim om kontrakte met begrafnisdienste te hernu sodat liggame by hospitale se lykshuise verwyder word, veroorsaak dat behoeftige inwoners nie hul geliefdes kan begrawe nie. Die Nasionale Gesondheidswet 61 van 2003 bepaal dat munisipaliteite behoeftige mense se begrafniskoste moet betaal. Madeleine Hicklin van die DA sê […]
# ‘n Alumnus van die Tshwane Universiteit vir Tegnologie, Bafana Manganyi, sê gemeenskappe benodig dringend etiese leierskap in geestesgesondheidsorg. Die 33-jarige Manganyi is onlangs as nie-uitvoerende direkteur in die Weskoppies Psigiatriese Hospitaal se raad aangestel. Hy sal help om bestuur, toesig en verantwoordbaarheid in een van Gauteng se belangrikste fasiliteite vir gespesialiseerde geestesgesondheidsorg te verseker. […]
# Tshwane se burgemeester Nasiphi Moya het bevestig die metro se 2025/2026-begroting het aansienlike befondsing toegeken om dienslewering in Streek 7 te bespoedig. Dit sluit Bronkhorstspruit en omliggende gebiede in. Die metro het 15-miljoen-rand geoormerk om spesifiek elektrisiteitsvoorsiening en -infrastruktuur in die streek te verbeter. Die burgemeester se woordvoerder, Zintle Mahlati, sê die befondsing sal […]