# Tennis: Carlos Alcaraz het sy heel eerste oorwinning in die Monte-Carlo-meesterstoernooi behaal toe hy ‘n agterstand van een stel uitgewis het om die Argentyn Francisco Cerundulo 3-6, 6-stroop, 6-1 te klop. Die 21-jarige Spanjaard het ‘n geslaagde terugkeer na kleibane gemaak na gemengde welslae in Amerika, waar hy die halfeindronde in Indian Wells gehaal […]
# Tennis: Carlos Alcaraz picked up his first ever win at the Monte Carlo Masters when he came from a set down to win his second round match against Francisco Cerundolo 3-6, 6-0, 6-1. After a mixed American tour, with a semi-final in Indian Wells and an early loss to David Goffin in Miami, the […]
# Die eerste Outisme in Afrika-konferensie het by The Garden Venue in Johannesburg begin en sal ondersoek instel na oplossings vir neuroverskeidenheid vanuit ‘n Afrosentriese oogpunt. Die fokus is op kultureel-gepaste ingrypings, die Afrika Vereniging van Neuroverskeidenheid word by die twee-daagse geleentheid gestig, ‘n Afrika Joernaal van Neuroverskeidenheid word bekendgestel en indiensneembaarheid van atipiese jeug […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het bevestig streng maatreëls sal ingestel word om bevoegdheid in die boubedryf te verseker, ná die ineenstorting van ‘n gebou in George verlede jaar wat 34 lewens geëis het. Shimelane het aangekondig haar departement en die Nasionale Huisbouers Registrasieraad stel ‘n nuwe wetsontwerp op om tekortkominge in […]
# Die Johannesburg Metropolisie het motoriste gewaarsku oor verkeersontwrigting naby Orlando-stadion in Soweto vanmiddag weens die CAF Kampioeneliga wedstryd tussen Orlando Pirates en MC Alger. Die wedstryd skop om 6-uur af. Mooki- en Martha Louw-strate is gesluit. Alternatiewe roetes sluit Adams- en Nkom Ya Hlaba-strate in. Toeskouerparkering is beskikbaar by aangeduide skole en velde naby […]
# Sokker: Nog twee kwarteindstryde in the Europese Kampioeneliga word vanaand gespeel. Albei wedstryde begin om nege-uur. Die Spaanse reus, Barcelona, is tuis teen Borussia Dortmund, en in Parys sal die tuisspan, Paris Saint-Germain, teen Aston Villa van Engeland speel. Gisteraand het Inter Milan vir Bayern München 2-1 verslaan en Arsenal het Real Madrid 3-0 […]
# The Johannesburg Metropolitan Police Department has warned motorists of traffic disruptions around Orlando Stadium, Soweto, this afternoon due to the CAF Champions League match between Orlando Pirates and MC Alger. Kickoff is at 6 pm. Road closures include Mooki and Martha Louw Streets. Alternative routes include Adams and Nkom Ya Hlaba Streets. Spectator parking […]
# ActionSA sê hy het ‘n produktiewe vergadering met ‘n afvaardiging van die nasionale werkskomitee van die ANC gehad om die nasionale begrotingskrisis aan te spreek. Die twee partye het alternatiewe bespreek om ‘n BTW-verhoging te vermy, met albei wat belowe het om landsburgers teen enige styging voor volgende maand te beskerm. Matthew George van […]
# Soccer: The first legs of two more quarterfinals in the European Champions League will be played tonight. Both kick off at 9 pm. Spanish giants Barcelona are at home against Borussia Dortmund and in Paris the home-side Paris Saint-Germain face England’s Aston Villa. Last night Inter Milan beat Bayern Munich 2-1 and Arsenal destroyed […]