# Union federation Cosatu is urging the South African Reserve Bank’s Monetary Policy to cut the repo rate by 25 basis points when it announces its decision today. Some economists believe the rate will remain unchanged this time around while others believe there’s still room for another 25 basis point cut. Cosatu’s Zanele Sabela says […]
# Die Stad Tshwane sê arm inwoners en huishoudings met kinders aan die hoof kan aansoek doen dat 100-persent van hul skuld afgeskryf word. Dis deel van die metro se spesiale skuldverligtingsprogram. Die onderburgemeester, Eugene Modise, sê inwoners is steeds verantwoordelik om enige verbruik te betaal wat die toegekende subsidie van 100-kilowatt elektrisiteit en 12-kiloliter […]
# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid is nie ernstig oor die befondsing van plaaslike regering nie, waar gewone burgers daagliks die grootste krisisse beleef. Met die uitsluiting van die nasionale regering se toelaetoekennings, het plaaslike regerings in 2024/2025 4,7-persent van die totale befondsing ontvang, terwyl die bedrag dié jaar effens afgeneem het na […]
# The City of Tshwane is encouraging indigent customers and child-headed households to apply for a 100-percent total municipal debt write-off. This is part of the metro’s special debt relief incentive programme. Deputy mayor, Eugene Modise, says customers are still responsible for paying for any consumption that exceeds the allocated subsidy of 100-kilowatts of electricity and 12-kiloliters […]
# ActionSA says the government of national unity is not serious about funding local government, where the greatest crises are facing citizens daily. Excluding grant allocations from the national government, in 2024/2025 local government received 4.7-percent of total funding, whilst the amount this year has decreased slightly to 4.6-percent. ActionSA’s national chairperson, Michael Beaumont, says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê meer werkspanne moet in Streek 3 ontplooi word om diensleweringsprobleme op te los. Die streek wat uit 26 wyke bestaan het verskeie probleme soos stukkende straatligte, slaggate, waterlekkasies en kragonderbrekings. Die VF Plus sê die oorsaak van die probleme bly steeds begrotingstekorte, wat lei tot te min werkspanne […]
# Die Stad Tshwane se raad het met ʼn openbare deelnameproses begin om die sewe streke van die metro se raamwerke oor ruimtelike ontwikkeling te hersien. Die raamwerke dien as strategiese riglyne vir ruimtelike ontwikkeling oor die volgende 10 tot 15 jaar. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning, Sarah Mabotsa, sê die raamwerk […]
# The Freedom Front Plus in Tshwane says more work teams need to be deployed in Region 3 to resolve service delivery problems. The region, which consists of 26 wards, is plagued by various service delivery problems, like broken street lights, potholes, water leakages and power problems. The FF Plus says the root of the […]
# Die Wes-Kaapse regering moedig motoriste aan om bewus te wees van hulle spoed, verantwoordelik te bestuur en veiligheid voorop te stel dié langnaweek. Wetstoepassers het van 10 tot 16 Maart 200 spoedboetes uitgereik in die provinsie, met die hoogste spoed wat aangeteken is 160-kilometer per uur in ‘n 120-kilometer sone. Die LUR vir Beweeglikheid, […]