# United Africans Transformation sê hy is geskok en hartseer oor nog ʼn mislukking van die regering van nasionale eenheid om die mees basiese regte van Suid-Afrikaanse kinders te beskerm. Dit volg nadat die Departement van Basiese Onderwys die sperdatum van 31 Maart misgeloop het waarop alle puttoilette in die land vervang sou wees. UAT […]
# Die Universiteit van Fort Hare se kantoor vir geslags-verskeidenheid en voorkoming van geslagsgeweld het ‘n veldtog bekendgestel om bewustheid te skep oor die verband tussen drankmisbruik en geslagsgeweld. Die kantoor het verlede jaar ʼn basislyn-assessering oor die kwessie onder studente gedoen. Van die een-duisend studente wat betrek is, het 72-persent gesê hulle glo drankmisbruik […]
# Zimbabwe has initiated compensation payments to former farm owners under the Global Compensation Deed signed in 2020. To date, 740 farms have been approved for compensation, with the government disbursing approximately 59.3-million-rand for the first batch of 378 processed farms. Zimbabwe’s Finance minister, Mthuli Ncube, the compensation is part of Zimbabwe’s Arrears Clearance and […]
# Capetonians are willing to pay up to ten-percent more on their water bills to use seawater to flush their toilets, as long as it doesn’t smell or stain them. This is according to a study by the University of Cape Town. Researchers say seawater flushing has its drawbacks, as it would require a duplicate […]
# The United Africans Transformation says it is appalled and heartbroken by yet another failure of the government of national unity to protect the most basic rights of South African children. This comes after the Department of Basic Education missed the March 31st deadline to eradicate pit toilets in schools in the country. UAT’s spokesperson, Mighty […]
# The University of Fort Hare’s GBV Prevention and Gender Diversity Office has launched the Know Your Limits campaign. It aims to raise awareness about the link between alcohol abuse and incidents of gender-based violence. Last year, the Office conducted a baseline assessment with UFH students to understand the link between alcohol and GBV. Of […]
# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê die Dr George Mukhari Akademiese Hospitaal in Ga-Rankuwa het die spogterrein vir hervorming in openbare gesondheidsorg geword. Die LUR het gister die opgeknapte infrastruktuur en verbeterde mediese toerusting, wat hipermoderne diagnostiese masjiene insluit, bekend gestel. Nkomo-Ralehoko sê hierdie projek is in ooreenstemming met hul […]
# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, gaan vandag haar eerste stadsrede by Tshwane-huis in Pretoria lewer. Die burgemeester se toespraak sal fokus op die tema, Ons Hoofstad, Ons Trots: Verenig vir Vordering. Sy gaan die diensleweringsagenda vir die jaar aan inwoners voorlê. Die burgemeester se kantoor sê sedert die veelparty-koalisieregering in Oktober 2024 die […]
# Johannesburg Water en City Power se amptenare het gekaapte geboue in die Johannesburgse middestad se onwettige verbindings afgesny. Dit volg ná president Cyril Ramaphosa se besoek toe hy op die behoefte aan versterkte wetstoepassing gewys het. Johannesburg Water se woordvoerder, Nombuso Shabalala, sê hulle maak seker die geboue kan nie weer aan die stelsel gekoppel […]