# Die ANC Jeugliga versoek die nuut-aangestelde Nasionale Jeug Ontwikkellingsagentskapsraad om ‘n groter impak te maak in die plattelandse gebiede, dorpe, en informele nedersettings, waar baie jongmense nie behoorlike diens ontvang nie. Woordvoerder van die Jeugliga, Zama Khanyase, sê die raad moet voorkeur gee aan deursigtigheid, transformasie, en veral die insluiting van jong vroue, LGBTQIA+ jeug, jeug […]
# The MK Party has lashed out at the DA, accusing it of being a schizophrenic party that is unsure whether it is part of the government or the opposition. During a debate on the Appropriation Bill in Parliament, the party’s Wesley Douglas criticised high debt repayments and accused the government of national unity of […]
# Die vakverbond Cosatu sê hy sien met onsteltenis dat Saftu weer met fopnuus te koop loop oor die konsepwysigings aan die Arbeidswet. Cosatu sê hy kan werkers verseker dat hy nie soos deur Saftu beweer, werkers se swaarverdiende grondwetlike regte prysgegee het vir geheime samesprekings by die Nasionale Ekonomiese Ontwikkelings- en Arbeidsraad nie. Cosatu-woordvoerder Matthew […]
# Rise Mzansi says while the Appropriation Bill is not perfect, Parliament must make decisions instead of debating endlessly. Speaking in the National Assembly, party leader Songezo Zibi said South Africans can’t afford more taxes or debt, especially with millions of young people unemployed. Zibi called for urgent spending reviews to prioritise programmes that have […]
# The EEFF says it will not support the Appropriation Bill, maintaining its longstanding rejection of the national budget. Speaking in the National Assembly, the EFF’s Omphile Maotwe said the budget is designed to keep a fragile coalition government afloat rather than serve the people. Maotwe accused the government of national unity of using the […]
# AfriForum het die goedkeuring van ‘n wetsontwerp van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers se komitee verwelkom wat tot geteikende sanksies teen korrupte Suid-Afrikaanse politici kan lei. Ernst van Zyl van AfriForum sê die Hersieningswet op Amerikaans-Suid-Afrikaanse Bilaterale Betrekkinge van 2025, wat deur die kongreslid Ronny Jackson ingestel is, is daarop gemik om individue aanspreeklik […]
# Die minister vir Vroue, Jeug en Mense met Gestremdhede, Sindisiwe Chikunga, doen op ‘n beroep op alle belanghebbendes en Suid-Afrika se jeug om die nuwe raad van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap te ondersteun en met hulle saam te werk. Sunshine Myende is as die voorsitter aangewys terwyl Bonga Mhanya die nuwe ondervoorsitter is. Chikunga sê […]
# Projek Flamingo het op ‘n enkele dag altesaam 39 borskankeroperasies uitgevoer in vyf Oos- en Wes-Kaapse staatshospitale. Die projek deur vrywillige mediese spanne help om die agterstand in chirurgie in te haal by Groote Schuur, Tygerberg, George se streekshospitaal, Livingstone en Cecilia Makiwane. Die operasies is deel van die organisasie sonder winsbejag se mikpunt […]
# AfriForum has welcomed the approval of a US House Committee bill that could lead to targeted sanctions against corrupt South African politicians. AfriForum’s Ernst van Zyl says the US-South African Bilateral Relations Review Act of 2025, introduced by Congressman Ronny Jackson, aims to hold individuals accountable without punishing ordinary citizens. He emphasised that the […]