# The Hawks conducted a search and seizure operation at the High Court in Pretoria on Tuesday, targeting an employee suspected of issuing fraudulent notices of motion. Gauteng Hawks spokesperson Katlego Mogale says it is alleged that the employee has been issuing fraudulent notices to undocumented foreign nationals to prevent their deportation to their countries […]
# Artists, cultural workers, creative entrepreneurs, and citizens will today march to the Union Building and the Department of Sport, Arts and Culture in Pretoria. The protest is under the banner of the Cultural and Creative Industries March. Spokesperson Zama Ntshona says this action follows months of growing outrage across the cultural and creative industries at what […]
# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die toenemende, onbeheerste misdaad in Eldoradopark. Woordvoerder Elmari Atterbury sê misdadigheid wat bendegeweld, dwelmhandel en polisiekorrupsie insluit, bedreig openbare veiligheid en ondermyn wetstoepassingsinstellings. Sy sê korrupsie in die SAPD en die polisie se laksheid het ʼn kultuur van strafloosheid geskep wat slagoffers sonder hoop laat en veroorsaak […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die stryd teen werkloosheid, veral onder die jeug, bly ʼn nasionale krisis en vereis meer as net beloftes. Die provinsie se amptelike werkloosheidsyfer staan op 19,6-persent, wat 13-persent laer is as die nasionale gemiddeld. ʼn DA-woordvoerder, Noko Masipa, sê dit weerspieël ʼn provinsie wat werk, waar geleenthede, beleggings […]
# Rugby: With the Stormers playing their last United Rugby Championship league match at the Cape Town Stadium on Friday night, supporters are encouraged to use the MyCiTi shuttle service. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith, says fans are encouraged to park in the CBD, hop on a free MyCiTi shuttle or […]
# Die GOOD-party in die Drakenstein Munisipaliteit, Wes-Kaap, het weer die speaker, Koos le Roux versoek dat alle raadsittings gedurende die 2025/2026 finansiële jaar regstreeks uitgesaai word. Keagen Gertse van die party sê munisipaliteite omarm digitale platforms om te verseker inwoners het toegang tot raadsverrigtinge wat hul lewe regstreeks raak. Hy sê die Drakenstein-munisipaliteit se […]
# Die Stad Tshwane het sy komitee vir persoonlike beskermingstoerusting weer geaktiveer om sy werkers se veiligheid te bevorder. Hierdie belangrike struktuur was jare lank onaktief. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die stap is ʼn teken van die administrasie se toewyding aan die veiligheid, waardigheid en welstand van werkers, veral […]
# Die regering van die Oos-Kaap sê hy het met kommer verneem van die toename in die werkloosheidsyfer in die provinsie. Die jongste kwartaallikse arbeidsmagopname vir die eerste kwartaal in 2025 toon dat die Oos-Kaap se werkloosheidsyfer 2,7-persent hoër is. Die regeringswoordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê hulle is daartoe verbind om pogings te verskerp om die […]
# The DA in the Western Cape says the fight against unemployment, especially youth unemployment, which remains at crisis levels nationally, requires more than promises. The province’s official unemployment rate stands at 19.6-percent – a full 13 percentage points below the national average. The DA’s, Noko Masipa, says this reflects a working province, where opportunity, […]