# Women, Youth and Persons with Disabilities minister Sindisiwe Chikunga has called on all stakeholders and South Africa’s youth to support and partner with the new National Youth Development Agency board. Sunshine Myende was appointed as chairperson while Bonga Mhanya is the new deputy chairperson. Chikunga says this new cohort embodies the diversity, insight and urgency required to unlock the […]
# Herstelwerk aan Lilian Ngoyistraat in Johannesburg se middestad is 77-persent voltooi na skade as gevolg van ‘n gasontploffing twee jaar gelede. Die Stad Johannesburg het aangekondig die pad sal op 31 Augustus weer oopgestel word ondanks ‘n paar vertragings weens kontrakteursprobleme. Zweli Nyathi van die Johannesburgse Padagentskap het bevestig die meeste van die werk […]
# Die GOOD-party sê hulle het die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap en die Valke gevra om ‘n bedrieglike skema in die Wes-Kaap te sluit. Volgens die party word honderde inwoners van Worcester en Rawsonville geregistreer vir die Maatskaplike Hulpverligtingstoelaag van 370- rand per maand sonder hul medewete en sonder dat hulle enige geld ontvang. GOOD se […]
# Cosatu says it has noted with dismay Saftu’s latest peddling of what it calls, fake news, on the draft labour law amendments. The federation says it can assure workers, that Saftu’s claims that workers’ hard-won rights, guaranteed by the Constitution and set in law, have not been abandoned through some secret talks at the National Economic […]
# Die adjunkminister van die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Thandi Moraka, sê herstellende geregtigheid is meer as finansiële herstel. Sy het die Pan-Afrika Parlement toegespreek en waardigheid, genesing en transformasie beklemtoon. Sy het ook president Fortune Charumbira se leierskap geprys en Suid-Afrika se verbintenis bevestig om as gasheerland van die Pan-Afrika Parlement op […]
# Repairs to Lilian Ngoyi Street in Johannesburg’s central business district are 77-percent complete following damage from a gas explosion two years ago. Despite some delays due to contractor issues, the City of Johannesburg has announced the road will reopen on August 31. The Johannesburg Roads Agency’s Zweli Nyathi confirmed that most work is finished, […]
# Die eerste groep Kaapstadse tieners wat in Spanje gestrand was waar hulle aan die gesogte Donostibeker-sokkertoernooi deelgeneem het, sal vanmiddag terugkeer na Suid-Afrika. Die spelers van die BT-sokkerakademie het suksesvol aan die kompetisie deelgeneem, maar vlugte huis toe kon nie uit die pakketprys betaal word nie. Geld vir hul vliegkaartjies is ingesamel deur skenkings […]
# Die DA in Noordwes het die Spesiale Ondersoekeenheid se uitbreiding van sy ondersoek na die Noordwes-ontwikkelingskorporasie verwelkom. Die oorspronklike mandaat wat president Cyril Ramaphosa onderteken het, het opdrag gegee om wanadministrasie te ondersoek wat verband hou met die stigting van Tokiso-sekerheidsdienste as dogtermaatskappy van die korporasie. Jóhni Steenkamp van die DA sê die ondersoek […]
# Department of International Relations and Cooperation’s deputy minister, Thandi Moraka, has championed reparative justice as more than financial redress, while highlighting dignity, healing, and transformation. Speaking at the Pan-African Parliament, she praised president Fortune Charumbira’s leadership and affirmed South Africa’s commitment to hosting the Pan-African Parliament. Moraka also confirmed that a revised Host Country Agreement […]