# The DA in Gauteng is calling on premier Panyaza Lesufi to address the serious infrastructure and resource challenges at the Johannesburg Central Police Station. The party’s provincial leader, Solly Msimanga, did a walkabout on Wednesday, engaging with shop owners and evaluating infrastructure damage around Bree Street, Small Street, and the Carlton Centre. Msimanga says […]
# The GOOD Party in the Western Cape is calling on the Stellenbosch Municipality to urgently address a growing stormwater infrastructure crisis affecting residents of Lindida, Idas Valley. The problem stems from uncontrolled stormwater runoff from the Idas Valley Nature Area, which flows into a narrow water ditch behind homes on Bartlett Rise Street. GOOD’s Marius […]
# The Department of Water and Sanitation says the process of cleaning and testing the Hammanskraal water system is now over 90-percent complete. This should be completed as soon as there is sufficient water to conclude the flushing. The department’s spokesperson, Wisane Mavasa, says they recognise the seriousness of the situation, and assure the Hammanskraal […]
# Die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers het ‘n beroep op die minister van Vervoer, Barbara Creecy, gedoen om planne vir ‘n nuwe Padongelukke Voordeelskema prys te gee en dat sy die sukkelende Padongelukkefonds moet hervorm. Die voorsitter van die vereniging, Pieter de Bruyn, waarsku dat die skema die slagoffers se regte en vergoeding […]
# Die voormalige hoofregter Raymond Zondo sê die meeste korrupsie word by staatsverkryging gepleeg. Zondo het tydens die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke se teen-korrupsiekonferensie in Johannesburg onthul dat meer as 800-miljard-rand jaarliks bestee word, met verkrygingswette wat dikwels misbruik word. Zondo het die stigting van ‘n onafhanklike teen-korrupsie-agentskap bepleit om openbare tenders te monitor, soos […]
# Die vakbond Solidariteit waarsku werkgewers om nie rasgebaseerde werkverskaffingsplanne teen 1 September voor te lê nie, en sê daar is kommer oor die wettigheid van nuut-gepubliseerde regeringsregulasies. Die vakbond het regstappe geneem, en meen die regulasies wat deur die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, bekend gemaak is, is ongrondwetlik en gebrekkig. Pieter […]
# Die MK-party het die DA skerp gekritiseer en die party beskuldig dat dit ‘n skisofreniese party is wat onseker is of dit deel van die regering of die opposisie is. Tydens die debat in die parlement oor die toedelingswetsontwerp het Wesley Douglas van die party die hoë skuldterugbetalings gekritiseer en die regering van nasionale […]
# Die Johannesburgse Aandelebeurs se Alle Aandele-indeks het vanoggend deur ‘n belangrike mylpaal van 100-duisend punte gebreek. Die indeks is vanjaar byna 20-persent hoër. Die uitvoerende hoof van die JSE-groep, Leila Fourie, sê die prestasie is nie slegs ‘n syfer-mylpaal nie, maar ‘n kragtige weerspieëling van die veerkragtigheid, innovering en operasionele uitnemendheid van maatskappye wat […]
# China sê hy sal poog om samewerking met die Verenigde State te versterk tydens volgende week se handelsgesprekke in Stockholm. Washington en Beijing het vroeër vanjaar weerwraakheffings op mekaar se uitvoere ingestel, wat handel tussen die wêreld se twee grootste ekonomieë belemmer het met toenemende spanning. Die Amerikaanse minister van Finansies, Scott Bessent, sê […]