# The City of Cape Town’s 700 new police officers will be ready for deployment this Spring, including dedicated neighbourhood policing for every ward. The officers are currently in their final stages of training at the metro’s Observatory College. Mayor Geordin Hill-Lewis says officers will be assigned EPIC hand-held devices for digital policing coordination and […]
# Die Tshwane-distrikspolisie doen ‘n beroep op taxi-eienaars om te verseker dat hul voertuie padwaardig is met die regte dokumentasie vir die metro. Dit volg nadat 18 taxi’s gister tydens Operasie Shanela in Ga-Rankuwa en Akasia geskut is omdat hulle nie geldige vervoerpermitte gehad het nie. Die polisiewoordvoerder, Johan van Dyk, sê 184 kennisgewings van […]
# The Tshwane District Police is appealing to taxi owners to ensure their vehicles are roadworthy with the correct documentation to operate in the metro. This comes after 18 taxis were impounded in Ga-Rankuwa and Akasia during Operation Shanela yesterday, for operating without valid transport permits. Police spokesperson, Johan van Dyk, says 184 Administrative Adjudication […]
# Die Oos-Kaapse polisie is op soek na verdagtes ná die moord op vier mans in Kwazakhele, Gqeberha, gistermiddag. Die mans is doodgeskiet terwyl hulle in ‘n motor in Thanduxolo Mbete-straat gesit het. Polisiewoordvoerder, Andre Beetge, sê toe hulle op die toneel aankom, het hulle die liggame met veelvuldige skietwonde in ‘n silwer Toyota Corolla […]
# Eastern Cape have launched a manhunt for suspects following the killing of four men in Kwazakhele, Gqeberha, yesterday afternoon. The men were shot and killed while sitting in a car at Thanduxolo Mbete Street. Police spokesperson, Andre Beetge, says when they arrived on the scene, they discovered the bodies with multiple gunshot wounds in […]
# Die Johannesburgse Hooggeregshof het Sibusiso Zitha skuldig bevind aan die moord op sy meisie, die bekende sjef Thembekile Letlape, ook bekend as die Pastry Princess. Zitha het skuldig gepleit dat hy haar in Mei 2024 tydens ‘n rusie noodlottig met ‘n mes in hul huis in Fourways gewond het. Thembekile se pa, die voormalige […]
# Die voormalige linkse Arbeidersleier Jeremy Corbyn gaan ‘n nuwe politieke party stig, saam met nog ‘n gewese lid van die Britse regerende party. Corbyn, wat in 2017 en 2019 twee verkiesings as leier van die Arbeidersparty verloor het, en die onafhanklike parlementslid Zarah Sultana sê die nuwe organisasie sal Your Party genoem word. Hulle […]
# Former leftist Labour leader Jeremy Corbyn has announced that he was forming a new political party alongside another ex-member of Britain’s ruling party. Corbyn, who lost two elections as Labour leader in 2017 and 2019, and fellow independent MP Zarah Sultana said the new outfit would be called Your Party. They called for a […]
# Atletiek: Span Suid-Afrika het nog ‘n medalje by die 2025 Wêreldspele vir universiteite in Duitsland verower met die 400-meter naelloper Lythe Pillay wat goud gewen het met sy beste tyd vir die seisoen van 44,8-4 sekondes. Dit is ook ‘n wêreld-kwalifiserende tyd. Patrick Enyingi van Hongarye het silwer gewen en Edoardo Scotti van Italië […]