# Die DA in Gauteng wil hê onwettige straatrenne in voorstede soos Rosebank, Fourways en Midrand moet onmiddellik gestaak word. Michael Sun van die party sê roekelose renne stel onskuldige lewens in gevaar. Hy het verwys na onlangse voorvalle, insluitend ‘n ongeluk op Jan Smutslaan waarin ‘n Uber-bestuurder dood is. Hy eis optrede deur premier […]
Die Nasionale Vervolgingsgesag het die 171-miljoen-rand Fort Hare-bedrogsaak in vyf afdelings verdeel om die verhoor te bespoedig. Elk sal deur ‘n ander landdros by die Oos-Londense Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof verhoor word. Die beskuldigdes staan tereg op aanklagte van bedrog, diefstal, korrupsie en geldwassery. Die NVG-woordvoerder Luxolo Tyali sê die saak, waarby universiteitspersoneel en diensverskaffers betrokke is, […]
# The National Prosecuting Authority has split the 171-million-rand Fort Hare fraud case into five legs to fast-track the trial. Each leg will be heard by a different magistrate at the East London Specialised Commercial Crimes Court. The accused face charges including fraud, theft, corruption, and money laundering. NPA spokesperson Luxolo Tyali says the case, […]
# Die DA bevraagteken of Zandile Mafe die nodige gereedskap gehad het om toegang tot die Parlement te verkry voor die 2022-brand. DA-LP Frederik Badenhorst het die kwessie geopper tydens ‘n inligtingsessie van die gesamentlike staande komitee oor die Parlement se finansiële bestuur. Die Valke sê hulle het binne die wet opgetree en het sterk […]
# Die Appèlhof het verlof tot appèl aan die Nasionale Vervolgingsgesag toegestaan teen ‘n uitspraak waarin KwaZulu-Natal se gewese LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Mike Mabuyakhulu, vrygespreek is op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery. Newzroom Afrika berig die saak hou verband met die 2012 North Sea-jazzfees wat nooit plaasgevind het nie, ondanks die […]
# The Supreme Court of Appeal has granted the National Prosecuting Authority leave to appeal a previous ruling that discharged corruption, fraud, and money laundering charges against former KwaZulu-Natal MEC for Economic Development and Tourism, Mike Mabuyakhulu. Newzroom Afrika reports that the case relates to the 2012 North Sea Jazz Festival, which never took place despite the […]
# The DA has questioned whether Zandile Mafe had the tools needed to access Parliament ahead of the 2022 fire. DA MP Frederik Badenhorst raised the issue during a Joint Standing Committee briefing on Parliament’s financial management. The Hawks defended their investigation, saying they acted lawfully and had strong evidence linking Mafe to arson. Badenhorst […]
# The South African Photovoltaic Industry Association has elected Mtho Xulu as its new chairperson. De Villiers Botha returns as deputy chair, with Nicola Cencelli as treasurer. Frank Spencer continues as spokesperson, supported by Antje Klauss-Vorreiter and Jonathan Frick. The ten-member board, including new member Mike Mangnall, assumes office as solar energy gains momentum. Outgoing […]
# Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir die Sonkragbedryf het Mtho Xulu as nuwe voorsitter verkies. De Villiers Botha is weer die ondervoorsitter, en Nicola Cencelli die tesourier. Frank Spencer sal ook steeds as woordvoerder optree, met die hulp van Antje Klauss-Vorreiter en Jonathan Frick. Die raad van tien lede sluit ook die nuwe lid, Mike Mangnall, […]