# Die leiers van Thailand en Kambodja het op ‘n onvoorwaardelike wapenstilstand ooreengekom na vyf dae van grensgevegte waarin minstens 36 mense dood is. Bykans 300-duisend mense het gevlug sedert die twee lande met grofgeskut, vuurpyle, en gewere op mekaar losgebrand het. Die bestrede gebied is die tuiste van enkele antieke tempels is. Hierdie gevegte […]
# Die GOOD-party verwelkom die bedanking van die DA se woordvoerder oor internasionale betrekkinge, Emma Powell, en beskryf haar ampstermyn as rampspoedig vir Suid-Afrika se buitelandse beleid. Die party is van mening Powell het die land se transformasie-agenda verkeerd voorgestel tydens oorsese reise, insluitend na Israel en die VSA. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron sê […]
# The South African Police Service political killings task team has re-arrested the former municipal manager of the Umzimkhulu local municipality in KwaZulu-Natal, in connection with the murder of former ANC Youth League secretary-general, Sindiso Magaqa. Police spokesperson Athlenda Mathe says earlier this month the High Court in Pietermaritzburg found hitman Sibusiso Ncengwa guilty after […]
# Die parlementêre leier van ActionSA, Athol Trollip het kriminele klagte teen forensiese ondersoeker, Paul O’Sullivan, ingedien, met bewerings van intimidasie deur dreigende teksboodskappe te stuur. Trollip sê die boodskappe, wat hom arrogant en dom genoem het, het sy parlementêre toesig belemmer. Trollip het buite die Kaapstadse Sentrale Polisiestasie gesê hy was die teiken omdat […]
# Business Leadership South Africa verwelkom die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, se planne om munisipale mislukkings aan te pak wat die ekonomie miljarde kos. Die organisasie prys Hlabisa se samewerkende benadering en toewyding om hande te vat met groot metro’s soos Johannesburg in Gauteng, eThekwini in KwaZulu-Natal en Nelson Mandelabaai […]
# Die Europese Unie beskuldig die Chinese aanlyn-inkopiereus Temu dat hulle die EU se digitale reëls oortree deur nie deeglik vas te stel of produkte wettig is nie. EU-reguleerders glo nie dat Temu genoeg doen om Europese verbruikers teen gevaarlike produkte te beskerm nie. Die Europese Kommissie sê daar is bewyse dat daar ‘n groot […]
# Egypt’s President Abdel Fattah al-Sisi has made an impassioned call for US President Donald Trump to intervene to put an end to the fighting in Gaza. In a video address on the humanitarian crisis in Gaza, Sisi said Trump is the one capable of stopping the war, bringing in aid and ending the suffering. […]
# ‘n Kuberaanval op die nasionale lugredery van Rusland, Aeroflot, het beteken dat 42 vlugte nie vandag kon opstyg nie. ‘n Oekraïense en ’n Belo-Russiese kuberkraker-groep het verantwoordelikheid vir die voorval geëis. Die ontwrigting van vlugte in Rusland het algemeen geword sedert die oorlog met die Oekraïne begin het, en is baie keer weens hommeltuie […]
# Minister in the Presidency for Planning, Monitoring and Evaluation, Maropene Ramokgopa has rejected the MK Party’s claims blaming her department for failures in executive oversight and legislative reforms. Ramokgopa says the department facilitates planning and monitors government performance, not legislative implementation. Ramokgopa adds the MK Party’s statement reveals a misunderstanding of the department’s role […]