# The DA has called for time limits on resolving dismissal and suspension cases in the public service, after the Mpumalanga Department of Agriculture was ordered to reinstate two officials and pay them 21-million rand in back salaries. The officials were fired in 2009, but the Labour Court found their dismissals substantively unfair. DA Tersia […]
# The Public Servants Association has welcomed the appointment of new Heads of Department for Limpopo’s Education, Agriculture, and Social Development Departments, effective 1 August 2025. These appointments are seen as crucial for restoring leadership stability and improving governance in key sectors. The PSA expects renewed focus on education challenges, agricultural innovation, and social development […]
# The deputy minister for Transport Mkhuleko Hlengwa has called on the logistics sector to drive transformation and uplift marginalised communities. Speaking at the Cross-Border Road Transport Agency’s Inaugural Micro, Small and Medium Enterprise Conference in Gqeberha, Hlengwa noted a drop in black-owned transport businesses from 48.6-percent in 2019 to 38.8-percent in 2022. He urged […]
# Die DA wag aansoeke in vir volgende jaar se ontwikkelingsprogram in politieke leierskap. Die program is ʼn deeltydse ontwikkelingsprojek wat jong Suid-Afrikaners toerus met vaardighede, kennis en netwerke om in politiek en die Staatsdiens te gedy. Mat Cuthbert van die DA sê Suid-Afrika het dringend ʼn nuwe geslag etiese, bevoegde en waardegedrewe leiers nodig […]
# Die polisie sê hy bly verbind tot sy landwye operasies vir die bekamping en voorkoming van misdaad wat openbare veiligheid bedreig en die land se ekonomiese infrastruktuur beskadig. Operasie Shanela is verlede week in al nege provinsies uitgevoer en 14-duisend-273 verdagtes is vasgetrek. ʼn Polisiewoordvoerder, Vincent Mukhathi, sê hulle het beslag gelê op meer […]
# Die Stad Tshwane sê hy oorweeg nog die Iranse ambassade se versoek om die Pretoriase stadsaal te huur, maar het nog nie ingestem nie. Die stadsaal word al byna ʼn dekade lank nie gebruik nie en sowat 200-miljoen-rand is nodig om dit op te knap. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, […]
# Die Vryheidsfront Plus vra Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, om dringend in te gryp by landelike veiligheid na die onlangse moorde op kleinhoewes noord van Pretoria. In die jongste voorval is ʼn 46-jarige man gisteroggend op sy kleinhoewe in Kameeldrift-Oos vermoor. Jaco Mulder van die VF Plus sê dit volg kort na die moord […]
# Die Stad Kaapstad se Direktoraat Water- en Sanitasie sê hulle het rioolpype van meer as 117-meter opgeknap, wat hul jaarlikse teiken oorskry. Die metro het meer as 523-miljoen-rand belê in die vervanging van verouderende water- en sanitasie-infrastruktuur as deel van sy voortgesette strategie om dienste te moderniseer en kritieke dienste te handhaaf. Die burgemeesterskomiteelid […]
# The DA has officially opened applications for its flagship political leadership development programme for 2026. The programme is a part-time development initiative that equips young South Africans with the skills, knowledge, and networks to thrive in politics and public service. The DA’s Mat Cuthbert says South Africa urgently needs a new generation of ethical, […]