# Die DA in Ekurhuleni veroordeel die Stad se 449-miljoen-rand begroting vir padherstelwerk en noem dit uiters onvoldoende teen ‘n agterstand van 65-miljard-rand in padinfrastruktuur. Die DA-lid, Michael Waters, sê motoriste verkeer daagliks in gevaar wanneer hulle op paaie ry wat in ‘n swak toestand is. Daar word beweer dat ‘n 2019-evaluering aan die lig […]
# The International Air Transport Association has stressed air cargo’s vital role in global trade, e-commerce, and humanitarian aid. Speaking at the World Cargo Symposium in Dubai, global head Brendan Sullivan warned that trade tensions threaten economic growth and consumer access. Sullivan underscored the association’s commitment to sustainability, pushing for sustainable aviation fuels and the […]
# Statistics South Africa says mining production dropped by 9.6-percent in February compared to the same period last year. The biggest negative contributors were platinum group metals, iron ore, gold, and coal. Mineral sales also fell sharply, dropping by 13-percent year-on-year. Stats SA’s Juan-Pierre Terblanche says only coal showed positive growth, rising by five-percent:
# Die Chinese president, Xi Jinping, het Viëtnam aangemoedig om kragte saam te snoer en vrye handel te handhaaf. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër gesê Xi se besoek is daarop gemik om Amerika te benadeel. Xi besoek Viëtnam as deel van sy Suidoos-Asiese toer wat Maleisië en Kambodja insluit. Beijing probeer ‘n bestendige […]
# Die Stad Kaapstad het ‘n volledig-inklusiewe maatskaplike bystandspakket vir behoeftiges sowel as kortings op tariewe ter tafel gelê, ná afloop van ‘n ontleding oor die 2025/2026 konsepbegroting in vergelyking met ander metro’s in Suid-Afrika. Die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê Kaapstad se maatskaplike bystandspakket vergelyk goed met ander stede. Die pakket beskik oor die belangrikste kriteria […]
# The DA has secured an urgent briefing with Parliament’s Joint Standing Committee on Defence into the one-billion-rand corruption scandal at 1 Military Hospital in Pretoria. The DA’s Nicholas Gotsell says the Special Investigating Unit and Hawks are scheduled to appear before the committee on 16 May. He demands answers over unchecked corruption, calling the […]
# Namibian coastal communities have been called to refrain from eating washed up fish. Large amounts of marine life washed ashore, presumably due to the sudden influx of river water into the ocean. Ocean Conservation Namibia’s Naudé Dreyer has cautioned that multiple factors including sudden changes in salinity and oxygen levels could be at play. […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare eis dringende optrede ná ouditbevindinge wat drie-miljard-rand se onreëlmatige besteding in die Oos-Kaap aan die lig gebring het. Die vakbond beweer dat sleuteldepartemente soos Gesondheid en Onderwys misluk om openbare fondse behoorlik te bestuur, terwyl werklose dokters en aptekers steeds sonder werk is. Riaan Vosloo van die vakbond sê dit […]
# Die United Democratic Women’s Organisation is geskok oor die beweerde seksuele aanranding van ’n Graad 3-leerder by Braamfischerville Primary in Johannesburg. Dit volg nadat die Gautengse Onderwysdepartement bande met die leesprogram Nal’iBali verbreek het nadat ‘n kind vermoedelik seksueel aangerand is deur een van die organisasie se personeellede. Sekretaris-generaal Thandi Nontenja eis dringende ondersoeke, […]