# Die Internasionale Lugvervoervereniging het die belangrike rol wat lugvrag in wêreldhandel, e-handel en humanitêre hulp speel beklemtoon. Die vereniging se hoof, Brendan Sullivan, het tydens die World Cargo-simposium in Dubai gepraat en gewaarsku handelspanning bedreig ekonomiese groei en verbruikerstoegang. Sullivan het die vereniging se toewyding tot volhoubaarheid onderstreep, deur volhoubare stralerbrandstowwe en die uitskakeling […]
# Die sakeman Edwin Sodi het in die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein skuld ontken in die 255-miljoen-rand asbes-korrupsiesaak. Sodi en die voormalige Vrystaatse premier, Ace Magashule, sowel as 16 ander, staan tereg op aanklagte van bedrog, korrupsie en geldwassery wat verband hou met ‘n kontrak vir die verwydering van asbesdakke in 2014. Die verhoor sal […]
# Amerikaanse Voetbal: Die International Federation of American Football sal sy eerste Afrika-Vlagvoetbalkampioenskappe in Kaïro, Egipte, van 20 tot 21 Junie hou. Die toernooi sal ook as kwalifisering vir die 2026 wêreldkampioenskappe dien. Die toernooi is ‘n groot stap vorentoe vir die sport se wêreldwye groei, wat in 2028 sy Olimpiese debuut by die Los […]
# The ANC has appointed Mangaliso Khonza as its new national communications manager. Khonza takes over from Martina Della Togna, who is on sabbatical to complete her PhD. The party described Khonza as a seasoned communicator and a product of the Progressive Youth Alliance, having served as national spokesperson for the Young Communist League and […]
# Die Departement van Water en Sanitasie maak vandag twee sluise van die Vaaldam toe om uitvloei na die Bloemhofdam geleidelik te verminder. Dit volg nadat die watervlak en invloei afgeneem het. Onlangse watervrystellings het oorstromings in laagliggende gebiede veroorsaak, en ontruimde inwoners word versoek om nie terug te keer nie, aangesien rivieroewers oorversadig bly. […]
# The African Transformation Movement has condemned the recent shooting at the Walter Sisulu University’s Mthatha campus, where four students were shot and one killed. A staff member is allegedly behind the violence. ATM’s national spokesperson Zama Ntshona is calling for urgent intervention by the Department of Higher Education and the creation of a task […]
# Namibiese kusgemeenskappe word aangeraai om nie uitgespoelde vis te eet nie. Groot hoeveelhede seelewe het na bewering uitgespoel weens die skielike invloei van rivierwater na die see. Naude Dreyer van Ocean Conservation Namibia het gewaarsku dat verskeie faktore, insluitende skielike veranderings in sout- en suurstofvlakke, moontlik ’n rol speel. Hy waarsku dat die eet […]
# Die DA gaan ‘n dringende inligtingsessie met die Parlement se Gesamentlike Staande Komitee hou rakende die een-miljard-rand-korrupsieskandaal by 1 Militêre Hospitaal in Pretoria. Nicholas Gotsell van die DA sê die Spesiale Ondersoekeenheid en die Valke sal op 16 Mei voor die komitee verskyn. Hy eis antwoorde oor onbeheerde korrupsie en noem die hospitaal ‘n […]
# Die DA in Ekurhuleni veroordeel die Stad se 449-miljoen-rand begroting vir padherstelwerk en noem dit uiters onvoldoende teen ‘n agterstand van 65-miljard-rand in padinfrastruktuur. Die DA-lid, Michael Waters, sê motoriste verkeer daagliks in gevaar wanneer hulle op paaie ry wat in ‘n swak toestand is. Daar word beweer dat ‘n 2019-evaluering aan die lig […]