# Die verlies aan wortelbome in die Marereni-streek in Kenia vererger die erosie van die kuslyn en beperk inwoners se inkomste. Die Amerikaanse organisasie, Seatrees, stel dié probleem reg deur sy bioverskeidenheids-kredietprogram. Die projek ondersteun meer as 600 inwoners en verskaf inkomste deur kwekerye en bewaring. Hulle het met hulp en gemeenskapsbetrokkenheid 190-duisend bome geplant, […]
# ActionSA in Johannesburg says it has noted the Gauteng MEC for Cooperative Governance and Traditional Affairs, Jacob Mamabolo’s secondment of Kiba Kekana as acting city manager. ActionSA’s Elmari Atterbury says Kekana’s history is well documented, and his appointment is not consistent with the standards of clean governance that ActionSA supports:
# Die Oos-Kaapse LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Zolile Williams, bring vandag ʼn hoëvlak-oorsigbesoek aan vloedgeteisterde gebiede in en rondom Mthatha, in die OR Tambo-distriksmunisipaliteit. Die provinsiale regering se woordvoerder, Khuselwa Rantjie, sê 102 liggame is in verskeie distrikte gevind. Sy sê 78 daarvan was in OR Tambo, tien in Amathole, vyf in Alfred […]
# Die Stad Tshwane het aangekondig hy het amptelik 100 nuwe skoonmakers aangestel wat in al sewe streke ontplooi sal word. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, sê die nuwelinge sal volledige persoonlike beskermingstoerusting kry en omvattende opleiding ondergaan om seker te maak hulle is toegerus om gemeenskappe met uitnemendheid en veiligheid te […]
# MANCOSA Skool vir Gesondheidsorg sê Suid-Afrika sukkel al meer met maatskaplike en ekonomiese probleme, en geestesgesondheid moet ʼn prioriteit bly. ʼn MANCOSA-akademikus, Adri van der Merwe, sê hierdie bekommernisse moet met gefokusde ondersteuning en bewusmakingsprojekte aangespreek word wat individue en ondernemings in staat stel om die veranderende omgewing met veerkragtigheid te hanteer. Sy sê […]
# The University of the Western Cape says mental health challenges are on the rise in South Africa including among university students. Professor Matete Madiba says the country is confronted with a mental health paradox that despite widespread psychological distress, only a small fraction of students actually access mental health services. She says the majority of people are adapting, […]
# Die raad van City Power het bevestig dat hy ‘n omvattende hersiening aangevra het van verskeie mediaberigte en bewerings oor die maatskappy. Die woordvoerder, Isaac Mangena, sê dit volg op die onlangse artikel deur News24, Power Connections Nepotism. Hy sê die ondersoeke is deel van die raad se voortgesette verbintenis om die bestuur, aanspreeklikheid […]
# Eastern Cape Cooperative Governance and Traditional Affairs MEC, Zolile Williams, will today conduct a high-level oversight visit to flood-affected areas in and around Mthatha, in the OR Tambo District Municipality. Provincial government’s spokesperson, Khuselwa Rantjie says a total of 102 bodies have been recovered across various districts. She says OR Tambo remains the hardest hit with […]
# MANCOSA School of Healthcare says South Africa grapples with deepening social and economic challenges, and mental health must remain a priority. MANCOSA Academic, Precious Buthelezi, says addressing these concerns through targeted support and awareness initiatives will be crucial in enabling individuals and businesses to navigate this evolving landscape with resilience. She says since mid-2022, […]