# Die Stad Tshwane sê hy gaan voort om in die Uitgebreide Openbare Werkeprogram te belê wat na verwagting in die 2025/26-boekjaar een-duisend-en 34 werksgeleenthede sal skep. Die program skep werksgeleenthede vir werkloses. Die metro het talle beheermaatreëls vir goeie regering en deursigtigheid ingestel om seker te maak slegs wettig-aangestelde en gekontrakteerde werkers van die […]
# RISE Mzansi se leier, Songezo Zibi, lei vanaand ʼn informele inligtingsvergadering en bespreking oor die voortgaande begrotingsproses en die regering van nasionale eenheid. Die party se woordvoerder, Mabine Seabe, sê Zibi sal verduidelik waarom RISE Mzansi die aanvaarding van die fiskale raamwerk ondersteun. Seabe sê hy sal ook praat oor positiewe aspekte van die […]
# Balwin Properties het ‘n lening van een-miljard-rand van die Internasionale Finansieringskorporasie verkry om meer as 14-duisend-500 bekostigbare, omgewingsvriendelike huise in Mooikloof Smart City in Tshwane op te rig. Die projek, wat deel is van die Presidensiële Strategiese Inisiatief, sal werkskepping en toegang tot behuising ‘n hupstoot gee. Die woonstelle sal aan groen boustandaarde voldoen […]
# The City of Tshwane says it continues to invest in the Expanded Public Works Programme which is expected to create one-thousand-and-34 work opportunities in the 2025/2026 financial year. The programme aims to create work opportunities for the unemployed. To maintain transparency and good governance, the metro has implemented several control measures to ensure that only duly […]
# RISE Mzansi leader, Songezo Zibi, will this evening lead an informal briefing and discussion around the ongoing budget process, and the government of national unity. The party’s spokesperson, Mabine Seabe, says Zibi will outline why RISE Mzansi supported the adoption of the Fiscal Framework. Seabe adds that he will also share some positive aspects […]
# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Emfuleni-munisipaliteit moet dringend die nodige herstelwerk aan die NE3-substasie in Vanderbijlpark doen nadat dit in ʼn brand beskadig is. Die substasie voorsien elektrisiteit aan die NE3-nywerheidsgebied waar groot vervaardigingsmaatskappye en ʼn plakkerskamp geleë is. Gerda Senekal van die VF Plus sê dis die tweede keer in twee […]
# Balwin Properties has secured a one-billion-rand loan from the International Finance Corporation to build over 14-thousand-500 affordable green homes at Mooikloof Smart City in Tshwane. The project, part of a Presidential Strategic Integrated initiative, will boost job creation and housing access. The apartments will meet green building standards, cutting energy and water use. Balwin […]
# Die Wes-Kaapse regering lei senior amptenare op om kunsmatige intelligensie beter te verstaan en te gebruik om openbare dienste te verbeter. Dis deel van die premier se Raad op Vaardighede-program wat wil bepaal hoe KI die provinsie kan baat. Amptenare word toegerus met kennis om KI-instrumente te aanvaar, en verantwoordelik en doeltreffend te gebruik. […]
# The Freedom Front Plus in Gauteng is calling on the Emfuleni Municipality to urgently do the necessary repairs at the NE3 substation in Vanderbijlpark, following a fire incident. This substation supplies power to the NE3 industrial area, where large manufacturing companies are located as well as an informal settlement. FF Plus’, Gerda Senekal, says […]