# Die Universiteit van die Wes-Kaap se roeiklub het ʼn baken van hervorming en gelykheid geword in ʼn sportkode wat tradisioneel deur mans oorheers is. Gugulakhe Mthembu sê sy het nooit aan watersport gedink toe sy as jong meisie in die strate van Soweto in Johannesburg agter ʼn sokkerbal aangehardloop het nie. Sy is vandag kaptein […]
# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap het in die 2025/2026-boekjaar 250-miljoen-rand toegeken vir nuwe infrastruktuur-projekte. Hy is tans besig met grootskaalse pad- en infrastruktuur-opgraderings in die stad om die GO GEORGE-vervoerdiens uit te brei. Chantel Edwards-Klose sê hierdie opgraderings is deel van kapitale belegging wat oor ʼn paar jaar sal strek:
# Die DA in die Wes-Kaap het Cape Nature se uitreiking van die 2025-verslag oor die Stand van Bewaring verwelkom. Die party sê die verslag beklemtoon ernstige kommer oor meer as 30-persent van die provinsie se ekosisteme wat kritiek bedreig word, insluitend kus-mariene, varswater-, land- en riviermondingstelsels. Dave Bryant van die DA sê 16-persent van […]
# Die Verenigde Koninkryk is meer as halfpad na ʼn netto-nul-koolstof-ekonomie met aansienlike vordering na skoner energie en toenemende verkope van elektriese voertuie. Positiewe punte soos goedkoper, beter elektriese voertuie wys selfgedrewe verandering is moontlik. Gebruik van hittepompe is egter stadig en bedreig teikens vir 2030. Dit kan verander as aanvraag, vertroue en bekostigbaarheid toeneem. […]
# The University of the Western Cape’s rowing has become a beacon of transformation and equity in a traditionally male-dominated, exclusive sporting code. Gugulakhe Mthembu says watersports was never something she imagined doing while running around as a young girl on the streets of Soweto in Johannesburg, chasing opponents to wrestle control of a soccer ball. […]
# A global study has linked air pollution to lung cancer-driving DNA mutations, particularly in people who have never smoked. Researchers found higher pollution levels correspond to more cancer-promoting mutations, including in the TP53 gene, commonly linked to smoking. The study, involving 871 lung cancer patients across continents, also found air pollution shortens telomeres, a […]
# The George Municipality in the Western Cape has allocated 250-million-rand for new infrastructure projects in the 2025/2026 financial year. It is currently implementing large-scale road and infrastructure upgrades across the city to support the expansion of the GO GEORGE public transport service. The municipality’s spokesperson, Chantel Edwards-Klose says these upgrades form part of a […]
# Minstens vier mense is dood en tientalle word vermis nadat ‘n veerboot naby die Indonesiese vakansie-eiland Bali gesink het. Die Nasionale Soek- en Reddingsagentskap sê die boot het 53 passasiers en 12 bemanningslede aan boord gehad toe dit onderweg van die eiland Java gesink het. Owerhede sê 29 oorlewendes is gered en die soektog […]
# The UK is over halfway to a net zero carbon economy, with significant progress driven by cleaner energy and rising electric vehicle sales. Positive tipping points like cheaper, better electric cars show self-propelling change is possible. Yet, heat pump adoption remains slow, risking 2030 climate targets. Boosting demand, installer confidence, and making heat pumps […]