# Die Forum for South Africa sê die Menseregtekommissie laat die land in die steek omdat hy toegang tot gesondheidsdienste aan onwettige buitelandse burgers ondersteun. Die woordvoerder, Tebogo Mashilompane, sê dit ondermyn nasionale soewereiniteit. Mashilompane voer aan onwettige toegang tot die land weerspieël ‘n verskuilde agenda en moet as ‘n misdaad behandel word, nie ‘n […]
# Electric vehicle sales in Germany rebounded in the first half of the year after a difficult 2024, even as the broader auto market slowed. After years of growth in Europe’s top auto market, sales of battery-powered cars plunged last year following the withdrawal of government subsidies and as Germany’s economy battled a slowdown. But […]
# Die Wes-Kaapse regering het huismarkstudies in sewe munisipaliteite voltooi. Dit sluit in, Swartland, Saldanhabaai en Knysna, en vorm deel van die tweede fase van sy navorsing. Die studies beklemtoon ernstige uitdagings met bekostigbaarheid, veral in laer-inkomste- en intreevlak-behuisingsegmente, waar die aanvraag die aanbod ver oorskry. Bevindings sal leiding gee oor geteikende, bewysgebaseerde reaksies soos […]
# Die Stad Kaapstad het die opgradering van die Seepunt-promenade en Grangerbaai-parkeerarea afgehandel. Die projek is vertraag weens die swak prestasie van die vorige kontrakteur. Inwoners en besoekers sal nou voordeel trek uit die verbeterings. Die stad sê die voltooiing van die voetpad en die belyning by Rocklands-strand sal steeds in die komende maande herstelwerk […]
# Die eerste blinde toergids in Kaapstad, Winston Fani, is ‘n ware kampvegter vir inklusiewe toerisme met sy onderneming, Out of Sight Tours. Fani was aan die stuur van Dinner in the Dark by die luukse One-and-Only-hotel, wat in vennootskap met Kaapstad Toerisme aangebied is. Die gaste, insluitend die burgemeester, Geordin Hill-Lewis, moes in ‘n […]
#Die Tshwane Universiteit vir Tegnologie se Direktoraat van Samewerkende Onderwys en die Kantoor vir Promosie en Vennootskappe het ‘n vennootskap gevestig deur ‘n Diensvlakooreenkoms wat pas onderteken is. Dit is ‘n strategiese verskuiwing om departemente wat afsonderlik funksioneer, saam te voeg, duplisering te verminder en prosesse wat studente-ontwikkeling en werkgereedheid ondersteun, te stroomlyn. Die universiteit […]
# Die Stad Johannesburg doen ʼn beroep op alle grondeienaars om ten volle gebruik te maak van die aansienlike korting op eiendomme wat deur die 2025/26-Eiendomsbelastingbeleid beskikbaar is. Die stad wil belegging in die eiendomsmark aanmoedig en belangrike voorstedelike gebiede laat herlewe. Die stad se woordvoerder, Nkosana Lekotjolo, sê dit volg na die raad se aanvaarding […]
# Cape Town’s first blind tourist guide, Winston Fani, is championing inclusive tourism through his company, Out of Sight Tours. Fani led Dinner in the Dark at the One-and-Only Cape Town luxury hotel, hosted in partnership with Cape Town Tourism. The guests including mayor Geordin Hill-Lewis, dined in total darkness to experience the world without […]
# The Tshwane University of Technology’s Directorate of Cooperative Education and the Advancement and Partnerships Office have formalised a collaborative partnership through a newly signed Service Level Agreement. The agreement marks a strategic shift towards breaking down institutional silos by aligning efforts across the three departments. This alignment is aimed at optimising output, reducing duplication and […]