# Die EFF verwerp die Departement van Indiensneming en Arbeid se 2025/2026-begroting en sê dit bied geen werklike oplossings vir die werkloosheidskrisis nie. Die party sê meer as 12-miljoen mense is steeds uit die ekonomie uitgesluit, die meeste jongmense, vroue en mense met gestremdhede. Carl Niehaus van die EFF het tydens die begrotingsdebat in die […]
# Frankryk het aangekondig hy beboet die e-handelsreus Shein teen ‘n rekordbedrag van 827-miljoen-rand en sê Shein het klante mislei oor sy pryse en sy impak op die omgewing. Die Franse mededingings- en bedrogkantoor het gesê die ondersoek het bevind Shein gebruik “misleidende kommersiële praktyke teenoor verbruikers rakende prysverlagings”. Die kleinhandelaar, wat in China gestig […]
# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, waarsku dat onsekerheid oor Suid-Afrika se voortgesette toegang tot die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika duisende werksgeleenthede bedreig. Sy het in haar begrotingstoespraak in die Parlement gesê die verlies van voorkeurhandelstoegang tot die Amerikaanse mark sal sleutelbedrywe soos motorvervaardiging, staal, tekstiele en landbou ernstig […]
# Die Regterlike Dienskommissie het Gauteng se regter-president, Dunstan Mlambo, aanbeveel vir aanstelling as Suid-Afrika se volgende adjunkhoofregter. Dit volg na twee dae van onderhoude. Mlambo, wat geloof is vir sy leierskap van die land se besigste hofafdeling en vir die bekendstelling van die virtuele “caselines“-stelsel, word beskou as ’n sterk aanspraakmaker. Die posisie is […]
# Elektriese voertuigverkope in Duitsland het in die eerste helfte van die jaar herstel ná ‘n moeilike 2024, selfs met die verlangsaming van die breër motormark. Die verkope van battery-aangedrewe motors het verlede jaar gedaal toe regeringsubsidies onttrek is en die ekonomie in Duitsland water getrap het. Verkope van volledig-elektriese motors het egter met ongeveer […]
# Die DA in Johannesburg het ‘n strafregtelike klagte ingedien teen die uitvoerende hoof van die Johannesburg Property Company, Helen Botes, en senior amptenare. Dit volg ná ‘n Spesiale Ondersoekeenheid-verslag in 2020 warin Botes gekoppel word aan oortredings van die Munisipale Finansiële Bestuurswet. Die DA se koukusleier in Johannesburg, Belinda Kayser-Echeozonjoku, sê ondanks waarskuwings, is […]
# ‘n Raadslid van die African Independent Congress, Margaret Arnolds, is as die nuwe Speaker van die Johannesburg verkies, ná steun van die ANC-geleide koalisie. Arnolds, wat voorheen as Speaker en mees onlangs as burgemeesterskomiteelid vir Finansies gedien het, vervang Nobuhle Mthembu van ActionSA, wat verlede week uitgeskop is. Sy het Alex Christians van die […]
# Gholf: Suid-Afrika is glo by LIV Gholf se toernooi-kalender vir 2026 ingesluit. Sports Business Journal berig dat LIV Gholf van plan is om die toernooi na Suid-Afrika te bring as die vyfde bestemming in die reeks wat in Riaad in Saoedi-Arabië in Februarie begin, gevolg deur die gewilde toernooi in Adelaide, Australië, die volgende […]
# The Judicial Service Commission has recommended Gauteng Judge President Dunstan Mlambo for appointment as South Africa’s next deputy chief justice. This follows two days of interviews. Mlambo, praised for leading the country’s busiest court division and introducing the virtual “caselines” system, is seen as a strong contender. The position has been vacant since Mandisa […]