# Rugby: Die Britse en Ierse Leeus se afrigter, Andy Farrell, het sy besluit verdedig om sy seun, Owen, na Australië op te roep nadat Elliot Daly sy arm gebreek het teen die Reds. Die afrigter sê die losskakel is die regte keuse vanweë sy speelvermoë en sy ervaring van drie Leeus-toere. Die voormalige Engelse […]
# Rugby: British and Irish Lions’ coach, Andy Farrell, has defended his decision to call up his son, Owen to Australia after Elliot Daly broke his arm against the Reds. The coach says the flyhalf is the right choice because of his playing ability and his experience of three previous Lions tours. The former English […]
# Rugby: Frankryk se afrigter, Fabian Galthie, het agt nuwelinge in sy span ingesluit vir môre se eerste toets teen die All Blacks in Dunedin. Hulle sluit in die Bloemfonteins-gebore heelagter Jacobus van Tonder, die vleuel Tom Spring, die losskakel Joris Seconds en die stut Giorgi Beria. Die ervare senter Gael Fickou sal Frankryk in […]
# Rugby: French coach Fabian Galthie included eight uncapped players in his team for tomorrow’s first Test against the All Blacks in Dunedin. They include Bloemfontein-born fullback Jacobus van Tonder, winger Tom Spring, flyhalf Joris Seconds, and prop Giorgi Beria. Experienced centre Gael Fickou will captain France in his 95th Test while veteran prop Rabah […]
# Voormalige adjunkpresident David ‘DD’ Mabuza is op die ouderdom van 64 in ‘n hospitaal in Sandton, Gauteng oorlede. Die ANC het diep berou oor sy dood uitgespreek. Die party se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, het hom beskryf as ‘n toegewyde leier wat die inwoners van Suid-Afrika met nederigheid en toewyding gedien het. Mbalula het sy […]
# Bykans tien mense is vandag dood in skietvoorvalle in Mitchells Plain. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith het bevestig dat 60 wetstoepassingsbeamptes na die skietery ontplooi is om die polisie by te staan. Smith sê owerhede is besig om kalmte te herstel en pogings is onderweg om verdagtes te indentifiseer. Inwoners met […]
# Former deputy president David ‘DD’ Mabuza has passed away at the age of 64 in a Sandton hospital in Gauteng. The ANC has expressed deep sorrow at his death. The party’s secretary-general, Fikile Mbalula, described him as a committed leader who served the people of South Africa with humility and dedication. Mbalula extended condolences […]
# Close to ten people have been killed in shooting incidents in Mitchells Plan today. Mayoral committee member for Safety and Security, JP Smith has confirmed the deployment of 60 law enforcement officers to assist the police following a spate of shootings. Smith says authorities are restoring calm and efforts are underway to identify the […]
# Vandag se staking deur Franse lugverkeerpersoneel het die kansellasie van honderde vlugte tot gevolg gehad, wat derduisende passasiers gestrand het aan die begin van die somerseisoen. Frankryk se burgerlike lugvaartowerheid sê lugrederye moet hulle skedules hersien, insluitend vir een van Europa se besigste reisbestemmings, die Charles de Gaulle-lughawe in Parys. Die nuusagentskap AFP berig dat […]