# Gauteng se LUR vir Gesondheid en Welstand, Nomantu Nkomo-Ralehoko, sê haar departement is steeds verbind tot die voorkoming van die verdere verspreiding van masels deur billike toegang tot roetine- en veldtoggebaseerde inentingsdienste. Die massa-inentingsveldtog teen masels en Duitse masels teiken meer as vier-miljoen kinders in Gauteng en duur tot 12 September. Die departement se […]
# Die Stad Tshwane sê Amcorweg in Centurion is ná ‘n drie jaar lange sluiting vir herstelwerk uiteindelik weer oop. Die pad is in April 2022 weens ‘n groot sinkgat gesluit. Geologiese ondersoeke is in Augustus 2023 afgehandel, en herstelwerk het amptelik in Mei vanjaar begin. Die burgemeesterskomiteelid vir Korporatiewe en Gedeelde Dienste, Kholofelo Morodi, […]
# Die DA in die KwaZulu-Natalse wetgewer verwelkom die verkiesing van sy lid, Imran Keeka, as eerste bykomende lid van die Statebond Parlementêre Vereniging se KZN-tak. Die vereniging ondersteun en bevorder demokrasie, goeie regering en menseregte in Statebondslande deur samewerking en deel van kennis onder sy parlementslede en wetgewers. Die DA sê Keeka se enorme institusionele […]
# The DA in the KwaZulu-Natal Legislature has welcomed the election of member Imran Keeka as the first additional member of the Commonwealth Parliamentary Association KZN Branch. The association supports and promotes democracy, good governance and human rights within Commonwealth countries, by fostering collaboration and knowledge-sharing among its member parliaments and legislatures. The DA says Keeka’s vast […]
# The City of Tshwane says that after a three-year closure, Amcor Road in Centurion has finally reopened following repairs. The road was closed in April 2022 due to a large sinkhole. Geological investigations were finalised in August 2023, and repairs officially began in May this year. Mayoral committee member for Corporate and Shared Services, Kholofelo […]
# Gauteng MEC for Health and Wellness, Nomantu Nkomo-Ralehoko, says her department remains committed to preventing the further spread of measles by ensuring equitable access to routine and campaign-based immunisation services. The mass measles-rubella vaccination campaign is targeting over four-million children across Gauteng and will run until 12 September. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba, says the measles-rubella […]
# Cosatu sê hy is bekommerd oor die Werkloosheidversekeringsfonds se finansiële posisie. Dit het aan die lig gekom dat ʼn maatskappy ʼn reddingsboei van 807-miljoen-rand ontvang het, al het dit nie gekwalifiseer nie. Cosatu-woordvoerder, Zanele Sabela, sê die Siyanda-Bakgatla-platinummyn het vroeg in 2024 aansoek gedoen vir die WVF se Tydelike Werkgewer-Werknemer Verligtingsfonds, maar dis van […]
# Cosatu says it is concerned about the financial position of the Unemployment Insurance Fund. This is after it emerged that a company was granted an 807-million-rand bailout even though it did not qualify. Cosatu’s spokesperson, Zanele Sabela, says the Siyanda-Bakgatla Platinum Mine first applied for financial relief from the UIF’s Temporary Employer/Employee Relief Scheme […]
# AfriForum se woordvoerder Barry Bateman sê die skei van Bergview College en hoof Jaco Pieterse se paaie, is ‘n ernstige les in die hantering van vals bewerings waar kinders betrokke is. Pieterse is valslik geïmpliseer in die verkragting van die sewejarige Cwecwe. Bateman het in gesprek met eNCA die public en die media aangemoedig […]