# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê Charlotte Maxeke Johannesburg Akademiese Hospitaal en Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal ondervind tans tegniese probleme met hul telefoonstelsels. Daar word vermoed dat dit verband hou met beskadigde optiese veselkabels. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê gevalle is by Telkom aangemeld, en tegnici werk aktief om die probleem dringend op […]
# Die polisie het ‘n vyfde verdagte in hegtenis geneem in verband met die diefstal van ‘n transformator ter waarde van sewe-miljoen-rand uit die Laudium-substasie in Tshwane. ‘n Polisiewoordvoerder, Dimakatso Nevhuhulwi, sê onder die vyf wat aangekeer is, is drie munisipale werkers. Nevhuhulwi sê hulle is vasberade om sindikate te vernietig wat noodsaaklike infrastruktuur teiken […]
# Soil of Africa sê hulle is bekommerd dat gesondheidsfasiliteite soos die Lusaka-kliniek van 61-miljoen-rand in Mamelodi-Oos nog nie voltooi is nie, selfs met die skerp styging in die vraag na gesondheidsorg. Die Stad Tshwane het reeds 38-miljoen-rand aan die projek bestee, wat in Julie 2020 begin is en teen die einde van Julie verlede […]
# ActionSA in Gauteng will today lead an oversight visit to various healthcare facilities in Ekurhuleni. The party’s Tumelo Tshabalala says this follows growing concerns from healthcare staff and residents about the deteriorating state of public clinics in the metro. He says the situation has been worsened by the influx of undocumented foreign nationals seeking […]
# Eskom sê Eenheid 4 van die Medupi-kragstasie in Limpopo is agt maande voor skedule weer aan die kragnetwerk gekoppel. Die eenheid was sedert 8 Augustus 2021 buite werking ná aansienlike skade aangerig is deur ‘n ontploffing. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die eenheid dra 800 megawatt by tot die kragnetwerk, as deel van sy […]
# The Gauteng Health Department says Charlotte Maxeke Johannesburg Academic Hospital and Chris Hani Baragwanath Academic Hospital are currently experiencing technical difficulties with their telephone systems. This is suspected to be linked to damaged optical fibre cables. The department’s spokesperson, Motalatale Modiba, says cases have been logged with Telkom, and technicians are actively working to […]
# RISE Mzansi sê hulle is diep bekommerd oor die bewerings wat deur die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak is. Hy het senior amptenare binne die SAPD, insluitend die minister van Polisie, Senzo Mchunu, lede van die parlement en die regbank van korrupsie en politieke inmenging beskuldig. Makashule Gana van RISE Mzansi sê president Cyril […]
# Police have arrested a fifth suspect in connection with the theft of a transformer worth seven-million-rand from the Laudium substation in Tshwane. Police spokesperson Dimakatso Nevhuhulwi says among the five apprehended are three municipal workers. Nevhuhulwi says they will continue to work diligently to dismantle syndicates that target essential infrastructure and related crimes:
# Die GOOD-party sê die skokkende bewerings wat KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, gemaak het, vereis ‘n onmiddellike en onafhanklike ondersoek deur senior amptenare binne die polisie en die Nasionale Vervolgingsgesag. Mkhwanazi het bewerings gemaak van politieke inmenging in hoëprofielsake, en korrupsie. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die kommissaris moet as ‘n fluitjieblaser beskerm […]