# Die Vereniging van Staatsamptenare het die regering van Mpumalanga se misbruik van 39,5-miljoen-rand in gevalle van onregverdige afdankings, veroordeel. Die Department van Landbou het miljoene bestee op mislukte regstappe, terwyl hy beslissings van die Arbeidshof ignoreer en dienslewering ondermyn. Phumzile Zulu van die vakbond sê hy dring aan op onafhanklike ondersoeke in alle onregverdige […]
# ‘n Akademikus van MANCOSA sê ‘n skerp kollig moet geplaas word op vroue entrepreneurskap, een van die land se mees belangrike ekonomiese kragbronne. Adri van der Merwe van MANCOSA sê die kredietgaping ten opsigte van geslag, duur voort, hoofsaaklik as gevolg van strukturele vooroordele in tradisionele finansiële instellings en die tekort aan kollateraal. Sy […]
# Die Federasie vir ‘n Volhoubare Omgewing vra ‘n gespesialiseerde speureenheid om onwettige mynbou aan te pak, nadat meer as 500 onwettige mynwerkers in hegtenis geneem is by die Sheba-goudmyn in Barberton in Mpumalanga. Die uitvoerende hoof, Mariette Liefferink, sê om slegs ‘n beleid te hê, is nie genoeg nie en Suid-Afrika benodig beter afdwinging […]
# The Congress of the People belê hierdie naweek sy nasionale komiteevergadering in Boksburg, Gauteng. Die vergadering sluit al die verkose leiers, twee provinsiale verteenwoordigers per provinsie en verteenwoordigers van party-afdelings in. Die waarnemende voorsitter van COPE, Pakes Dikgetsi, sê aangesien die vergadering die hoogste besluitnemingsowerheid tussen kongresse is, sal die agenda fokus op pogings […]
# Athletics: The US has introduced stricter visa regulations barring entry to transgender women athletes, citing fairness in women’s sports. The executive order has drawn criticism from human rights groups, calling it discriminatory. Supporters argue the move protects the integrity of women’s competitions. The new policy marks a significant shift in US immigration and sports […]
# Tshwane ondersoek ‘n kragonderbreking in die Pretoria-middestad, insluitend die Stad Tshwane se Munisipale hoofkwartier, Tshwane Huis. Die stad se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê ‘n beraamde hersteltyd sal ná die ondersoek bekend gemaak word:
# Die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein in die Vrystaat, is tans die eerste plek buite Amerika om ‘n Bestralingbeplanningsassistent te gebruik. Dit is ‘n webgebaseerde kunsmatige intelligensieplatform wat ontwikkel is by die Unversitiet van Texas se MD Anderson-kankersentrum. Die stelsel word gebruik vir die beplanning van radioterapiebehandeling en verbeter spoed en akkuraatheid. Die Universiteit […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare loof die Vervoerdepartement se skoon ouditverslag vir die 2024/2025-boekjaar. Dit is die eerste keer in 31 jaar dat hy ‘n skoon oudit ontvang. Die ouditeur-generaal het onder meer verwys na die indiening van die jaarlikse finansiële state binne die vereiste tydperk, sterk interne beheermaatreëls en finansiële bestuursprosesse. Die staatsdiensvakbond se […]
# The Federation for Sustainable Environment has called for a specialised detective unit to tackle illegal mining after over 500 illegal miners were arrested at Sheba Gold Mine in Barberton in Mpumalanga. CEO Mariette Liefferink, says policy alone isn’t enough and South Africa needs better enforcement and cooperation from the police and Hawks. She warns […]