# Die DA in Limpopo eis die dringende vrystelling van die ondersoekverslag oor verlede maand se atletiek-fiasko in Bloemfontein in die Vrystaat, waar leerders tydens die SA Skole Atletiekkampioenskap op busse moes slaap en sonder kos was. Die verslag is steeds nie bekend gemaak nie, ondanks ’n openbare verskoning en ’n spertyd van ‘n maand […]
# Eastern Cape Transport and Community Safety MEC Xolile Nqatha has condemned a mass shooting in Ngcobo that left three people dead and two others injured. The incident happened last night at a home in Dalasile’s Mangweni location, where family members were mourning the death of a relative. The motive remains unclear. The department’s Makhaya […]
# AfriForum sê die pas-aangekondigde vennootskap tussen die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en Mangaung se Verkeersdepartement in die Vrystaat hou die risiko in om burgerlike wetstoepassing te militariseer. Die organisasie waarsku dat militêre opleiding vir verkeersbeamptes die publiek se vertroue kan ondermyn en wetstoepassing kan wegskuif van ‘n gemeenskapsgebaseerde benadering. Jacques Broodryk van AfriForum het om […]
# Die EFF-parlementslid, Sihle Lonzi, het die onttrekking van omstrede SETA-raadsaanstellings verwelkom. Hy is verwyder tydens ‘n parlementêre vergadering nadat hy die aanstelling van Gwede Mantashe se seun, Buyambo Mantashe, op ‘n raad bevraagteken het. Lonzi sê die terugtrekking is ‘n positiewe stap. Hy beklemtoon die EFF sal toekomstige prosesse noukeurig monitor om deursigtigheid en […]
# Die DA het op dringende ingryping aangedring nadat nog ’n ondergrondse dwelmlaboratorium by Rooikoppen in Standerton, Mpumalanga, ontdek is. Dit volg vier weke na die blootlegging van ’n soortgelyke laboratorium met toerusting ter waarde van 28-miljoen-rand. Angel Khanyile van die DA sê dit dui op ’n groeiende dwelmnetwerk wat jeug- en gemeenskapsveiligheid bedreig. Sy […]
# Die burgerregte-organisasie AfriForum sê hy het regstappe teen die Stad Tshwane begin om uitsluitsel te kry oor die instelling van die metro se voorgestelde omgewings- of stadskoonmaakheffing. Die organisasie sê die metro beplan om dié maandelikse heffing van sowat 200-rand vanaf 1 Julie in werking te stel. Volgens Deidré Steffens van AfriForum sal alle […]
# The DA in Limpopo is demanding the urgent release of the investigation report into the Bloemfontein athletics fiasco in the Free State, where learners were forced to sleep on buses and went without food during the SA Schools Athletics Championships in April. Despite a public apology and a one-month deadline promised by premier Phophi […]
# The Public Servants Association says the cancellation of one-billion-rand in irregular contracts at the Department of Water and Sanitation is a step in the right direction. The PSA welcomes the Special Investigating Unit’s efforts, which have already recovered 569-million-rand, but warns that corruption is still crippling service delivery. The association’s Claude Naiker says many […]
# The DA has welcomed the withdrawal of ANC-linked individuals, including ANC chairperson Gwede Mantashe’s son, Buyambo Mantashe, from SETA boards. DA’s Karabo Khakhau says this marks a victory for merit-based leadership and public accountability. She urges Higher Education minister Nobuhle Nkabane to ensure future appointments serve all South Africans: