# US President Donald Trump has signed an order to impose an additional 25-percent tariff on Indian goods over New Delhi’s continued purchase of Russian oil, a key revenue source for Moscow’s war in Ukraine. The tariff is set to take effect in three weeks and would be added on top of a separate 25-percent […]
# Die ANC sê hy is daartoe verbind om korrupsie in eie geledere aan te pak as deel van sy pogings om openbare vertroue te herstel. Die party het na afloop van sy Nasionale Uitvoerende Komitee-vergadering gesê lede wat by oortredings betrokke is, moet sonder versuim aanspreeklik gehou word. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, […]
# Die Johannesburg-gebaseerde beleggingsmakelaar, Mark Kretzschmar, het homself aan die polisie oorgegee te midde van bewerings dat hy kliënte en kennisse uit miljoene rand bedrieg het. Kretzschmar, wat vroeër PCS Holdings bedryf het, word ondersoek na verskeie klagtes en ‘n voorlopige ondersoek deur die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor oor ongelisensieerde beleggingsbedrywighede. Hy sal na […]
# China se wetgewers het amptenare opdrag gegee om minder vergaderings te hou en om korter toesprake te hou in ‘n poging om “nuttelose formaliteite” uit te roei. Staatsmedia berig die stroomlyning van vergaderings en die beperking van dokumente tot vyf-duisend woorde is in ’n gedetailleerde regeringskennisgewing vervat. Minder vergaderings en minder papierwerk sal beteken […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula het die SAKP se besluit om onafhanklik aan verkiesings deel te neem, as verdelend en skadelik vir die alliansie gekritiseer. Hy het by ‘n mediakonferensie na die ANC se nasionale uitvoerende komitee-vergadering gesê die SAKP se stap ondermyn eenheid en lei die aandag af van die gedeelde […]
# China’s top lawmakers are telling officials across the country to hold fewer meetings and give shorter speeches in a bid to root out “pointless formalities”. State media report streamlining meetings and capping documents at five-thousand words were among suggestions in a detailed government notice issued to free officials from bureaucratism and pointless formalities. Fewer […]
# Die medevoorsitter van die Parlement se Verdedigingskomitee, Malusi Gigaba, het bewerings deur sy mede-komiteelid Nicholas Gotsell verwerp dat minister van Verdediging, Angie Motshekga, beskerm word rakende ontplooiingsfondse van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag. Gigaba bestempel die bewerings as ongegrond en polities gemotiveerd. Hy sê die komitee bly verbind tot aanspreeklikheid en het reeds ingestem tot […]
# Olimpiese Spele: ‘n Australiese inheemse groep het met regstappe begin teen die oprigting van ‘n stadion met 63-duisend sitplekke vir 2032 se Spele in Brisbane. Die Yagara Magandjin Aboriginal Corporation het die federale minister van Omgewingsake versoek om die park tot kultureel-belangrike gebied te verklaar en teen ontwikkeling te beskerm. Die groep sê die […]
# Die minister van Handel van Lesotho, Mokhethi Shelile, waarsku dat die vermindering van Amerikaanse tariewe van 50-persent na 15-persent moontlik te laat is om die land se sukkelende tekstielbedryf te red. Maande van onsekerheid het fabrieksluitings en werksverliese tot gevolg gehad. Dié sektor, Lesotho se hoofuitvoerder en grootste privaatwerkgewer, het staatgemaak op die voordele […]