# The DA says former Social Development minister, Susan Shabangu, unlawfully appointed SASSA CEO, Busisiwe Memela-Khambula, in 2019 at a salary of 2.65-million-rand, instead of approved 1.88-million-rand. According to DA’s Alexandra Abrahams, a Public Protector report found the appointment violated legal procedures and lacked Cabinet approval. She calls for urgent accountability stating that taxpayers’ money […]
# Skaats: Suid-Afrika se poging om die 2028 Wêreld Skaatsspele aan te bied kry momentum, aangedryf deur jeugskaatsinisiatiewe van Nairobi tot Casablanca. Die afgrigter van Kenya se Kakamega-jeugskaatsers, George Kweyu, het aan die Good Things Guy gesê hulle doel is om skaats tot ‘n beweging regoor die vasteland uit te brei. Die president van Roller […]
# Sokker: Banyana Banyana bly gefokus wanneer hulle vanaand hulle titel as wenners van die Afrikabeker-vrouetoernooi begin verdedig in die wedstryd teen Ghana in Marokko. Die spelers sê hulle weet dit gaan ‘n taai kragmeting met die Black Queens wees maar hulle is goed voorberei nadat hulle die vooraf-wedstryde teen Malawi, Botswana en Zambië gewen het. […]
# Police blocked roads and heavily deployed in the deserted streets of Kenya’s usually bustling capital Nairobi today to prevent gatherings to mark annual pro-democracy rallies. AFP reports running battles with a group of anti-riot police who fired teargas at a group of young men, with some of the crowd throwing rocks at officers. Many […]
# Die DA sê Gauteng het te kampe met ‘n groeiende krisis in bendegeweld en onwettige vuurwapens, veral in bruin gemeenskappe. Die party sê meer as 15 bendeverwante aanvalle is sedert September verlede jaar in gebiede soos Westbury, Eldoradopark, Orange Farm en Johannesburg-Suid aangeteken. Die DA-lid, Michael Sun, beskuldig premier Panyaza Lesufi van ondoeltreffende optrede […]
# Die Activist and Citizens Forum moedig president Cyril Ramaphosa aan om dringend op te tree om te voorkom dat Suid-Afrika in ‘n erger krisis verval. Dit volg na ernstige aantygings deur KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, wat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, en die adjunk nasionale kommissaris, Shadrack Sibiya, beskuldig van politieke inmenging […]
# ActionSA het sy steun aan die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi herbevestig, ná sy uitlatings oor politieke inmenging by polisie-ondersoeke. Die party sê Mkhwanazi het ‘n goeie agtergrond en behoort nie geviktimiseer te word omdat hy teen senior politieke persone uitpraat nie. Michael Beaumont van ActionSA waarsku eerlike polisieleiers word geteiken om hulle stil te […]
# Die DA-woordvoerder in KwaZulu-Natal, Sakhile Mngadi, het premier Thami Ntuli gevra om op te tree na die kommerwekkende aanstelling van Yali Joli as hoof- finansiële beampte. Joli het uit ‘n soortgelyke pos by die Departement van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake bedank terwyl ‘n ondersoek teen hom aan die gang was. Mngadi sê die […]
# The DA says Gauteng is facing a growing crisis of gang violence and illegal firearms, particularly in coloured communities. The party says more than 15 gang-related attacks have been recorded since September last year in areas like Westbury, Eldorado Park, Orange Farm and Johannesburg South. The DA’s Michael Sun accuses premier Panyaza Lesufi of […]