# Freedom Under Law says the recent murders of two Eastern Cape prosecutors are a direct attack on the rule of law. Tracy Brown was shot outside her home in Gqeberha last week, while Elona Sombulula was killed in Ngcobo in April. The organisation says these attacks reflect a disturbing pattern of violence targeting those […]
# The Cabinet has welcomed the development of a Trade and Investment Package for 2025 to 2029 to boost economic ties with China. Deputy president Paul Mashatile presented the package during his July visit to China, positioning South Africa as a gateway to Sub-Saharan Africa. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says the plan targets […]
# Die Wes-Kaapse Departement van Landbou vra perde-eienaars om hul diere in te ent teen die dodelike Afrika-perdesiekte, veral ná ‘n besondere nat somer. Suid-Afrika word in beheersones verdeel, met verpligte inenting tussen Junie en Oktober in besmette sones en beskermingsones. Staatsgoedkeuring word vereis in vrye en toesigsones. Die hoof van Kommunikasie, Mary James, sê […]
# Die president van Botswana, Duma Boko, het by die Raad van die Globale Klimaatsaanpassing aangesluit. Dit dui op ‘n hernude fokus op klimaatgeregtigheid en volhoubare Afrika-oplossings. Botswana ondervind ernstige droogtes en stygende temperature en Boko beklemtoon dat klimaataanpassing dringende ekonomiese en politieke voorkeur geniet. Die voorsitter van die raad, Macky Sall, verwelkom die aanstelling […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, neem vandag deel aan ‘n Wêreld Borsvoedingsweek-webinaar. Motsoaledi het die regering se verbintenis tot die bevordering van borsvoeding herbevestig en beklemtoon die gebrek daaraan verhoog die gevare van babasiektes en sterftes. Die geleentheid vorm deel van pogings om borsvoeding se belangrike rol in kinderoorlewing en -ontwikkeling uit te […]
## The EFF verdoem wat hulle noem die onregverdige skorsing van die hoof- uitvoerende beampte van die Suider-Afrikaanse Musiekregte-Organisasie, Mpho Mofikoe. Die party sê die skorsing deur die bestuur en raad volg ‘n kommerwekkende patroon wat die EFF al voorheen gesien het, met vorige hoofde, Nothando Migogo en Ditebogo Modiba wat albei dieselfde mishandeling ondervind […]
# Cosatu verwelkom die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se besluit om sy beplande tariefverhogings te hersien. Prasa het verlede maand sy voorneme aangekondig om kaartjiepryse vanaf die eerste van hierdie maand te verhoog. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê Cosatu, pendelaars en pendelverenigings was in rep en roer en sê die verhoging in sommige sones was […]
# COSATU and South African Municipal Workers’ Union are calling on North West premier, Lazarus Mokgosi, to move swiftly to ensure that the Ditsobotla local municipality workers receive their salaries by tomorrow. The federation says the municipal workers are now marking the third month without salaries. Cosatu’s Kabelo Kgoro says COSATU and SAMWU have met with mayor, Molefe […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het die eerste twee konsepregulasies van die Wysigingswet op Basiese Onderwyswette in die Staatskoerant gepubliseer vir openbare kommentaar. Die regulasies oor skooltoelatings en -vermoë, is ‘n mylpaal in die instelling van die wet wat in Desember verlede jaar in werking getree het. Dit is onder meer gemik […]