# Die Departement van Vervoer en Gemeenskapsveiligheid in Limpopo versoek motoriste om uiters versigtig te bestuur op die N1-suid naby Mokopane, waar swaar reën en hael gevaarlike padtoestande veroorsaak. Bestuurders word aangeraai om spoed te verminder en ‘n veilige volgafstand te handhaaf. Tidimalo Chuene van die departement sê verskeie voertuie het reeds afgetrek weens swak […]
# The Limpopo Department of Transport and Community Safety urges motorists to drive with extreme caution on the N1 south near Mokopane, where heavy rain and hail have created hazardous road conditions. Drivers are advised to reduce speed and maintain a safe following distance. The department’s Tidimalo Chuene says several vehicles have pulled off the […]
# Die DA in die Wes-Kaap is bekommerd oor die toenemende geweld in die e-taxi bedryf nadat ‘n e-taxi bestuurder Disdag aangeval, gesteek en beroof is, wat veiligheidskwessies aan die lig bring. Die DA-lid, Nomafrench Mbombo, vra dringende optrede om bestuurders en pendelaars te beskerm. Die huidige pogings sluit veiligheidsopleiding en regulatoriese gesprekke in, maar […]
# Die Kabinet het die vordering voor die eerste Nasionale Dialoogkonvensie geëvalueer wat vanaf 15 tot 17 Augustus 2025 by UNISA in Pretoria plaasvind. Die Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die geleentheid mik om konsensus te bereik oor Suid-Afrika se 30-jaar visie, met insette van mense op alle lewensterreine. Sy het bevestig dat […]
# Freedom Under Law sê die onlangse moorde op twee Oos-Kaapse aanklaers is ‘n regstreekse aanval op die oppergesag van die reg. Tracy Brown is verlede week voor haar huis in Gqeberha doodgeskiet en Elona Sombulula is in April in Ngcobo vermoor. Die organisasie sê hierdie aanvalle weerspieël ‘n ontstellende patroon van geweld wat gemik […]
# Cosatu en Samwu versoek die premier van Noordwes, Lazarus Mokgosi, om vinnig op te tree en te verseker werkers van die Ditsobotla-plaaslike munisipaliteit ontvang teen môre hul salarisse. Die vakbondfederasie sê die amptenare is reeds drie maande sonder salaris. Kabelo Kgoro van Cosatu sê die organisasie en Samwu het met die burgemeester, Molefe Morutse, […]
# Die DA in Gauteng beweer daar is slegs 751 intensiewe sorgeenheid-verpleegkundiges in die provinsie – minder as die helfte van die een-duisend-760 wat benodig word – en dit stel pasiënte se lewens in gevaar. Die LUR vir Gesondheid, Nomantu Nkomo-Ralehoko, het die syfers in die provinsiale wetgewer bekend gemaak. Die DA se provinsiale woordvoerder […]
# The DA in the Western Cape is alarmed by growing violence in the e-hailing industry following a Tuesday attack on an e-hailing driver who was stabbed and robbed highlighted safety concerns. DA’s Nomafrench Mbombo has called for urgent action to protect drivers and commuters. While current efforts include safety training and regulatory talks, Mbombo […]
# Cabinet has reviewed progress ahead of the first National Dialogue Convention set for 15 to 17 August 2025 at UNISA in Pretoria. Minister in the Presidency Khumbudzo Ntshavheni says the event aims to build consensus on South Africa’s 30-year vision, with input from all walks of life. She confirmed that over 13-thousand-400 dialogues and […]