# Die Stad Tshwane sê hy verhaas sy verbintenis om die staatsdiens professioneel op te stel deur die inwerkingstelling van ‘n gestruktureerde Prestasiebestuur- en Ontwikkelingstelsel. Die metro het sy voorbereidings afgehandel om fase 3 van die ontwikkelingstelsel op 1 Julie te begin uitrol. Dié fase dek werknemers op operasionele vlak wat ‘n regstreekse rol speel in die […]
# Die Universiteit van Pretoria sê hy sal voortgaan om die grense van erfenisstudies in Suid-Afrika te verskuif. Die universiteit het onlangs, in vennootskap met die Nasionale Erfenisraad en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in die Namakwa-distrik, die Kortprogram vir Erfenis- en Museumvaardighede van stapel gestuur. Professor Siona O’Connel van die universiteit sê […]
# Die ANC in die Wes-Kaap het die gewese burgemeester van Knysna, Aubrey Tsengwa, tydelik geskors ná bewerings van wangedrag. Die skorsing volg nadat hy verlede maand as raadslid bedank het nadat hy in Februarie as burgemeester verwyder is. Die ANC sê Tsengwa se eensydige besluit om sy raadsetel in die Knysna-munisipaliteit op te gee, […]
# Gauteng MEC for Roads and Transport, Kedibone Diale-Tlabela, will launch the Public Transport Women’s Help Desk at Derek Masoek Regional Office in Johannesburg today. This is a transformative initiative aimed at addressing specific challenges encountered by women in the transport sector, particularly the taxi industry. The department’s spokesperson, Lesiba Mpya, says the initiative will […]
# The High Court in Pretoria has ordered the City of Tshwane to stop cutting electricity to Road Accident Fund CEO Collins Letsoalo’s home. The metro undertook this measure amid a disputed 800-thousand-rand bill dating back to 2015. Letsoalo claimed that billing errors and a lack of statements led him to make monthly payments based […]
# Western Cape MEC for Infrastructure, Tertuis Simmers, says his department will take over the responsibility of district municipalities’ roads delivery functions from April 1st 2026. This follows a comprehensive assessment of the current model, including value for money and financial accountability, with the view to improving service delivery. Simmers says they will continue with their engagements […]
# Die Stad Kaapstad het onlangs op die vyfde jaarlikse toekenningsgeleentheid van Waterster-gradering 18 organisasies vereer vir hul verbintenis tot volhoubare watergebruik. Die graderingsprogram gee erkenning aan organisasies wat waterregulasies nakom en uitnemende waterbestuur toepas. Die burgemeesterskomiteelid vir Water en Sanitasie, Zahid Badroodien, sê die metro het sedert die bekendstelling van die projek in 2016 […]
# The City of Tshwane says it is advancing its commitment to professionalise the public service through the implementation of a structured Performance Management and Development System. The metro has finalised preparations for the rollout of phase 3 of the development system, set to commence on July 1st. This phase will cover employees at operational levels who […]
# Die Stad Tshwane het ‘n fondsinsamelingsprojek vir die Urban20-burgemeestersberaad van stapel gestuur om met belanghebbendes en sakeondernemings saam te werk, ter voorbereiding om die geskiedkundige wêreldgeleentheid aan te bied. Tshwane en Johannesburg het mede-gasheerregte ontvang vir die 2025-beraad, die eerste keer dat die konferensie op die Afrika-vasteland aangebied word. Die burgemeester van Tshwane se […]