# The Activist and Citizens Forum has urged president Cyril Ramaphosa to act urgently to prevent South Africa from descending into a deeper crisis. This follows serious allegations by KwaZulu-Natal police commissioner, Nhlanhla Mkhwanazi, accusing Police minister Senzo Mchunu and deputy National Commissioner of Crime Detection, Shadrack Sibiya of political interference in police operations. The […]
# Landboukenners het Suid-Afrtika se 2025 wynoes as een van die beste in dekades beskryf, met volumes wat met 11-persent tot 1,2-miljoen ton gestyg het. Die bedryfsorganisasie South African Wine sê uitvoere word versterk deur ideale weer en ‘n verskuiwing na premiumwyne, en bedien nou meer as 120 markte, op van net 60 af in […]
# ActionSA has reaffirmed its support for KwaZulu-Natal police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi following his claims of political interference in police investigations. The party says Mkhwanazi has a strong record and should not be victimised for speaking out against senior political figures. ActionSA’s Michael Beaumont warned against silencing honest police leaders targeted for doing their jobs, […]
# Die Azanian People’s Organisation sê Suid-Afrika het nie ‘n regeringstelsel wat werklike bevryding kan bewerkstellig nie. Die party se 27ste Nasionale Kongres het oor die naweek in Bloemfontein plaasgevind. Die president van AZAPO, Nelvis Qekema, het die party se toewyding tot sy historiese missie tot die vestiging swartbemagtiging beklemtoon en waarsku teen die wêreldwye […]
# ActionSA has pledged to make basic service delivery its top priority in the upcoming local government elections, citing the collapse of infrastructure in many municipalities. Wrapping up its strategic planning session, the party said South Africans are demanding reliable services above politics. It plans to tackle failures in electricity, water, sanitation, and roads. ActionSA’s […]
# Saftu het president Cyril Ramaphosa gevra om die land toe te spreek ooruitlatings deur die provinsiale polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi. Mkhwanazi het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, beskuldig van inmenging met ondersoeke na politieke sluipmoorde en georganiseerde misdaad deur die Elite-taakspan vir Politieke Moorde te ontbind. Saftu se woordvoerder, Newton Maseko, sê […]
# Die Noordwes-Universiteit en die Thabo Mbeki-stigting bied ‘n Nasionale Dialoog-uitreiksessie aan, wat fokus op Suid-Afrika se hoë werkloosheidsyfer. ‘n Politieke ontleder, Thabang Motswaledi, beklemtoon die behoefte aan tasbare oplossings en stel ‘n veelsydige benadering voor om werkloosheid op maatskaplike en ekonomiese gebiede te bestry. Die dialoog het ten doel om omvattende oplossings vir maatskaplike […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement sê die telefoonverbindings na die Charlotte Maxeke Johannesburgse Hospitaal en die Chris Hani Baragwanath Akademiese Hospitaal is suksesvol herstel. Dit volg na onlangse probleme wat deur beskadigde optiese veselkabels veroorsaak is. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die tegniese span het die stelsels by albei instellings herstel:
# Skating: South Africa’s bid to host the 2028 World Skate Games is gaining momentum, powered by youth-driven skate initiatives from Nairobi to Casablanca. Kenya’s Kakamega Young Skaters Club coach, George Kweyu, told the Good Things Guy that the goal is to transform skating into a continental movement. Leading the bid, Roller Sport South Africa […]