# The Transport ministry has released preliminary findings into the Limpopo bus crash that killed 43 people on the N1 north over the weekend. The bus en route to Zimbabwe was overloaded with 91 passengers in a 62-seat vehicle, and only half of its brakes were working, while the trailer had no functioning brakes. The […]
# Die DA veroordeel die vertraging in die vrystelling van misdaadstatistieke van Januarie tot Maart, wat nou sewe weke laat is. Die DA se woordvoerder oor die Polisie, Lisa Schickerling, sê die gebrek aan data belemmer stasies se vermoë om te beplan en hulpbronne toe te ken, veral voor die feestyd. Sy sê die DA […]
# G20-ministers van Finansies en presidente van sentrale banke het die 2025–2030 G20 Afrika-betrokkenheidsraamwerk onderskryf om groei en ontwikkeling reg oor Afrika te bevorder. Die vergadering, onder die voorsitterskap van Suid-Afrika se adjunkminister van Finansies, David Masondo, het in Washington volhoubare ontwikkeling, skuldvolhoubaarheid en die regulering van kunsmatige intelligensie bespreek. Masondo sê die raamwerk verseker […]
# The Department of Agriculture and Rural Development has reported seven new foot-and-mouth disease cases in the Free State. Six are in Viljoenskroon/Vredefort and one in Sasolburg bringing the provincial total to 49. Eight distinct outbreaks span five municipalities, including Kroonstad, Deneysville, and Edenville. Vaccinations on infected farms start immediately to curb viral spread. Movement […]
# Die minister van Polisie, Senzo Mchunu, het aan die parlementêre ad hoc-komitee gesê die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het gedreig om terug te veg nadat hy die brief ontvang het wat die taakspan vir politieke moorde ontbind, en die aanstellings by misdaadintelligensie vries. Mchunu sê Mkhwanazi het sy woede uitgespreek deur WhatsApp en […]
# DRDGold rapporteer ‘n bestendige begin vir die 2026-boekjaar. Inkomste het effens gestyg met twee-persent tot meer as twee-miljard-rand, aangespoor deur ‘n hoë goudprys en verhoogde goudverkope. Goudproduksie het met twee-persent gegroei ten spyte van die effens verlaagde ertsproduksie. Bedryfskoste was grootliks bestendig, terwyl algehele volhoubare koste met vyf-persent gestyg het as gevolg van hoër […]
# Rusland sê baie vrae moet opgelos word voordat die Russiese president Vladimir Putin en sy Amerikaanse eweknie, Donald Trump kan vergader, insluitend wie in elke onderhandelingspan sou wees. Die Kremlin se woordvoerder, Dmitry Peskov, sê sy minister van Buitelandse Sake, Sergei Lavrov en sy Amerikaanse eweknie, Marco Rubio, sal hieraan begin werk. Volgens Peskov […]
# The DA has condemned the delay in releasing January to March crime statistics, now seven weeks overdue. DA Police spokesperson Lisa Schickerling says the lack of data hampers stations’ ability to plan and allocate resources, especially ahead of the festive season. She says the DA will write to acting Police minister, Firoz Cachalia, demanding […]
# Venezuela het duisende soldate naby die Colombiaanse grens ontplooi na aanleiding van die Amerikaanse militêre opbou in die Karibiese See. Amerikaanse media berig ook oor ‘n nuwe aanval op ‘n beweerde dwelmsmokkelboot. Die Verenigde State het verskeie militêre vaartuie na die gebied gestuur en die afgelope weke ‘n reeks dodelike aanvalle op bote geloods. […]