# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n Geel vlak 2 waarskuwing uitgereik vir ontwrigtende reën môre, wat bydra tot die huidige waarskuwings vir skadelike kuswind en golwe. Die Ramprisikobestuursentrum het alle betrokke departemente en vennote op bystand geplaas. Die woordvoerder, Sonica Lategan, versoek inwoners om hul huise waterdig te maak:
# Hotel Verde in Kaapstad het vir die tweede agtereenvolgende jaar die titel van Afrika se voorste Groen Hotel ingepalm, wat sy rol in volhoubare toerisme verstewig. Die hotel word geprys vir sy zero-afvalbeleid, hernubare energiegebruik en omgewingsbewuste aansporings vir gaste. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die hotel is die voorloper in […]
# Cape Town mayor Geordin Hill-Lewis says the city has submitted a proposal to grant municipal police the power to investigate gang, gun, and drug-related crimes. The aim is to improve low conviction rates, currently at just five-percent, despite removing 400 illegal guns annually. The city also calls for better access to forensic tools, crime […]
# The South African Weather Service has issued a Yellow Level 2 warning for disruptive rainfall tomorrow, adding to current alerts for damaging coastal winds and waves. The Disaster Risk Management Centre has placed all City departments and partners on standby. Spokesperson Sonica Lategan urges residents to water proof their homes:
# Die LUR vir Infrastruktuur in die Wes-Kaap, Tertuis Simmers, het aangekondig dat 20 ontluikende kontrakteurs deur die provinsie se kontrakteurontwikkelingsprogram gegradueer het. Die agt-maande lange program voorsien die deelnemers met vaardighede en besigheidskennis om in die ope mark mee te ding, en bied gespesialiseerde opleiding, mentorskap en bedryfsuitstallings aan. Simmers sê die program het […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering sal binnekort met Khoi-San leiers oor die Tradisionele en Khoi-San Leierskapwetsontwerp oorleg pleeg voor dit aan die Kabinet en Parlement voorgelê word. Mashatile het in Pretoria gesê die wetsontwerp is noodsaaklik vir die amptelike erkenning van die Khoe en San gemeenskappe en hulle leierskap. Hy het beklemtoon dit […]
# The DA has welcomed the gazetting of two key BELA Act draft regulations on school admissions and school capacity calling it a critical step towards effective education reform. DA’s Delmaine Christians praised Basic Education minister Siviwe Gwarube’s transparent leadership but warned of poor provincial readiness in areas like Limpopo and the Eastern Cape. She […]
# Suid-Afrika se voorste privaat onderwysverskaffer, AdvTech, het die Regis Runda Academy in Nairobi vir sowat 172-miljoen-rand verkry vir die uitbreiding van sy Makini Schools-voetspoor in Kenia se vinnig groeiende onderwyssektor. Die skool, in die Ridgeways-omgewing noordoos van Nairobi, sal na die Makini School Runda herbenoem word. Dié verkryging volg op ADvTech se onlangse uitbreiding […]
# Western Cape MEC for Infrastructure, Tertuis Simmers, says 20 emerging contractors have graduated from the province’s contractor development programme. The eight-month initiative equips participants with skills and business knowledge to compete in the open market, offering tailored training, mentoring, and industry expos. Simmers says the programme has trained an average of 100 contractors annually […]