# Suid-Afrika se Nasionale Webgebaseerde Instrument vir Omgewingskeuring is nou ten volle in werking. Die minister van Bosbou, Visserye en Omgewing, Dion George, sê die instrument versnel die goedkeuring van die omgewing vir ontwikkelingsprojekte terwyl ekostelsels beskerm word. Dit is verpligtend vir alle aansoeke vir die bepaling van impak op die omgewing em gebruik data […]
# PricewaterhouseCoopers het bevestig hy het sy bedrywighede in nege lande in Afrika gesluit, insluitend die Ivoorkus, Gaboen, en Kameroen, ná ‘n strategiese hersiening. Die maatskappy noem toenemende geskille met plaaslike vennote wat glo besigheid verloor weens druk van PwC se oorsese hoofde. PwC se onttrekking van die markte volg na regulatoriese uitdagings wêreldwyd, insluitend […]
# PricewaterhouseCoopers has confirmed it has closed operations in nine Sub-Saharan African countries including Ivory Coast, Gabon and Cameroon, following a strategic review. The firm cited mounting differences with local partners, which reportedly lost business due to pressure from PwC’s global executives. PwC’s withdrawal from these markets follows regulatory challenges globally, including fines in China […]
# The Economic Freedom Fighters are mourning the passing of Limpopo Provincial Legislature and the EFF’s Provincial Command Team, Selaelo Regina Mphahlele. The party says She will be remembered for her unwavering commitment to economic justice and advocacy for the marginalised. The EFF extends heartfelt condolences to her family and comrades. It says that her […]
# Die EFF betreur die heengaan van ‘n lid van die Limpopo Provinsiale Wetgewer en die party se provinsiale bevelspan, Selaelo Regina Mphahlele. Die party sê sy sal onthou word vir haar onwrikbare verbintenis tot ekonomiese geregtigheid en voorspraak vir die gemarginaliseerdes. Die EFF betuig innige meegevoel met haar familie en kamerade. Die party sê […]
# Sokker: CAF se tugraad het Orlando Pirates en Mamelodi Sundowns vir verskeie oortredings beboet. Sundowns moet 1,8-miljoen-rand betaal en hul veiligheid verskerp nadat sy ondersteuners vroeër die maand op Loftus Versfeld slaags geraak het tydens hul wedstryd teen Esperance. Die Buccaneers kan met 1,3-miljoen rand beboet word nadat hulle nié deeglike sekuriteit vir hul […]
# Die Oos-Kaapse polisie het ‘n 54-jarige man in hegtenis geneem in verband met die skietdood van ‘n student op die Mthatha-kampus van die Walter Sisulu-universiteit. Die verdagte, vermoedelik ‘n koshuisvader, het homself gister aan die owerheid oorgegee. Hy word aangekla van moord en poging tot moord nadat ‘n 24-jarige derdejaarstudent, Sisonke Mbolekwa, doodgeskiet is […]
# Eastern Cape police have arrested a 54-year-old man in connection with the fatal shooting at Walter Sisulu University’s Mthatha campus. The suspect, reportedly a residence manager, surrendered to authorities yesterday. He faces charges of murder and attempted murder following the death of a 24-year-old third-year student, Sisonke Mbolekwa, during a protest over residence conditions. […]
# Die polisie- en gevangenisvakbond, Popcru, het die privaat sekuriteitsmaatskappy G4S gekritiseer na die dood verlede maand van ’n gevangene in die Mangaung-gevangenis in Bloemfontein in die Vrystaat. Die vakbond doen ’n beroep op die Departement van Korrektiewe Dienste om werkers te beskerm en aanspreeklikheid by die fasiliteit te herstel. Sibongile Ramohlakoana van Popcru eis […]