# Minister of Finance, Enoch Godongwana says the VAT rate will remain unchanged at 15-percent, as the National Treasury prioritises public consultation over increasing revenue. Delivering his budget speech, Godongwana said that while raising VAT could boost fiscal resources, concerns about its impact on the poor influenced the decision to keep it unchanged. He emphasised […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het ekonomiese groei sonder besuinigingsmaatreëls belowe, ten spyte van Suid-Afrika se toenemende fiskale uitdagings. Hy het in sy derde begrotingstoespraak gesê die regering sal besteding oor die volgende drie jaar met 5,4-persent verhoog, terwyl hy die verhoging van BTW of die instel van groot nuwe belastings uitstel. Godongwana […]
# Finance minister Enoch Godongwana has promised economic growth without austerity, despite South Africa’s deepening fiscal challenges. In his third budget speech, he said the government will increase spending by 5.4-percent over the next three years, while holding off on raising VAT or introducing major new taxes. Godongwana acknowledged rising debt-service costs, now projected at […]
# Die Black Business Council het gewaarsku teen die verandering van Suid-Afrika se transformasiewette om Elon Musk se Starlink te akkommodeer. Berigte dui daarop dat die regering ‘n plan het vir Starlink om die 30-persent vereiste van swart eienaarskap in terme van Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleide, te omseil. Die Kommunikasiedepartement het ‘n ekwiteits-ekwivalensiemodel voorgestel wat beleggings […]
# Arbeids- en gemeenskapsorganisasies onder die vaandel van People Against Budget Cuts het voortdurende besparingsmaatreëls veroordeel en gewaarsku dat dit ongelykheid vererger en kwesbare gemeenskappe benadeel. Die koalsie beoog om openbare teenkanting teen die regering se fiskale beleid te mobiliseer. Eerwaarde Allan Boesak het in Kaapstad aan die media gesê ‘n beroep word gedoen op […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika verwelkom die bekendstelling van die kritieke minerale strategie en die Departement van Minerale en Petroleumbronne se nuwe Wetsontwerp op die Ontwikkeling van Minerale- en Petroleumhulpbronne. Allan Seccombe van die raad sê dié dokumente is op ‘n belangrike tyd bekendgestel om die mynbedryf se rol in ekonomiese groei en die […]
# Die Stad Johannesburg sê hulle is daartoe verbind om hul hantering van oortredings van verordeninge in Mayfair te versterk. Dit volg op die dood van vier kinders in ‘n verwoestende huisbrand Maandag. Woordvoerder van die stad, Virgil James, sê die gebied het wydverspreide ongemagtigde gebou-uitbreidings, wat die toename in agterkamers en oorbevolking vererger:
# Fietsry: Die Tour de France se laaste skof sal drie rondes deur die geskiedkundige Montmartre-distrik van Parys insluit. Die nuwe formaat van die laaste skof op 27 Julie sal waarskynlik nie die wenner van die wedren van 21-dae bepaal nie, maar voeg ‘n nuwe kinkel by. Die fietsryers sal 16,8-kilometer in Montmartre jaag voor […]
# Gure weer het ‘n provinsiewye rampreaksie in KwaZulu-Natal veroorsaak. Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Thulasizwe Buthelezi, het spanne geaktiveer nadat donderstorms en skadelike wind vroeg vanoggend tot ‘n vlak twee-weerwaarskuwing gelei het. Die departement se woordvoerder, Senzelwe Mzila, sê rampspanne het ook ‘n veldbrand naby Vryheid in bedwang gebring: