# City of Ekurhuleni mayor Nkosindiphile Xhakaza has paid tribute to the city’s head of corporate and forensic audits, Mpho Mafole, who was shot dead on Monday along the R23 in Kempton Park. Xhakaza described Mafole as a fearless champion for ethical governance. He says the murder, amid a string of attacks on anti-corruption officials, […]
# Die Minerale Raad van Suid-Afrika is bekommerd oor regeringsplanne om in te gryp in die chroom- en ferrochroombedryf. Hy waarsku voorgestelde maatreëls soos uitvoerbelasting kan die mynbousektor benadeel, werksgeleenthede bedreig en ekonomiese groei belemmer. Die raad vra dringende gesprekke om te verseker waardetoegevoegde ver-edeling benadeel nie mynbouvolhoubaarheid nie. Die raadslid, Allan Seccombe, het die […]
# The Minerals Council South Africa has voiced concern over government plans to intervene in the chrome and ferrochrome industry. They warn that proposed measures such as export taxes could harm the mining sector, threaten jobs and stunt economic growth. The council calls for urgent talks to ensure value-added beneficiation doesn’t harm mining sustainability. The […]
# Rugby: Fidji glo hulle kan die Wallabies in Sondag se toets in Newcastle klop. Die Australiërs gebruik die wedstryd as voorbereiding vir hulle reeks teen die Britse en Ierse Leeus. Die eilanders is nou negende op die wêreldranglys, net een posisie agter die Wallabies. Australië is onder druk nadat hulle verlede seisoen sewe van […]
# Rugby: Fiji believes they can beat the Wallabies in Sunday’s Test in Newcastle which the Australians are using as warm-up for the series against the British and Irish Lions. The islanders are now ninth in the world rankings – just one position behind the Wallabies. Australia is under pressure after losing seven of their […]
# Die Gautengse Gesondheidsdepartement bied vandag en môre die derde Beroerte-rehabilitasie-navorsingskonferensie in Braamfontein aan. Beroerte is een van die top drie nie-oordraagbare siektes, met meer as 32-duisend gevalle wat na fisioterapie verwys word en meer as 105-duisend opvolg-ondersoeke sedert 2019. Die departement se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê die konferensie pleit vir gevorderde beroerte-rehabilitasie deur vernuwing, […]
# Die musiekmagnaat Sean “Diddy” Combs is onskuldig bevind aan sameswering tot rampokkery en mensehandel, maar is skuldig bevind aan ‘n minder ernstige aanklag van prostitusie ná ‘n hoëprofiel verhoor van sewe weke in New York. Die jurie het, nadat hulle 13 ure en oor drie dae beraadslaag het, die 55-jarige Combs skuldig bevind aan […]
# Music mogul Sean “Diddy” Combs was found not guilty of racketeering and sex trafficking but convicted of a less serious prostitution charge after a high-profile seven week trial in New York. The jury, after 13 hours of deliberation over three days, found 55-year old Combs guilty of two counts of transportation to engage in […]
# Kanovaart: Die veteraan Hank McGregor het vroeg die voortou geneem in die Paarl in die begin van die jaarlikse Bergrivier-marathon waarna byna ‘n honderd roeiers deelneem. Die 47-jarige, ‘n twaalfmalige wêreldkampioen, het sy 13de Berg in 2023 gewen en is teen die einde van sy loopbaan steeds ‘n taai mededinger as die wêreld se […]